× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 day ago #120960 by Strik*kie
Tanasha, shame man sorry dit het toe no so uitgewerk, wat gaan dr nou doen? Het hy vir jou PVA gegee?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120954 by TaNasha
Hi almal, ek het nie so baie tyd om alles optevang nie, het so tussen deur baie gelees van prawns en placentas, julle is darrem maar snaaks!

Ek was by my fs en ek het lui eierstokke! Niks gekry om AF te laat begin nie, want nes murphys law toe ek toilet toe was voor die afspraak het ek begin spot so AF is oppad. Wesn net sy will opskud dat ek met n nuwe ronde kan begin!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120950 by Beertjie
Baie dankie Strikkie!!!! Jys slimmer as ek daarom het ek jou hulp nodig met die google ry..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120946 by Beertjie
Sjoe dit is baie mooi Driekie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120943 by Driekie
Oooh ooh ooh en ek moet met julle deel - dis sooooooo cool!!!!

Oke lang storie kort - Markus sou Matthew gewees het want ons wou n mooi Bybelnaam he,maar toe pas dit nie by hom nie en so word hy toe MARKUS wat GOD SE GESKENK beteken

En nou gister toe gaan soek ons EOIN se regte betekenis op en dit beteken GOD IS GRACIOUS maw GOD SE GENADE...


AWESOME is dit nie???
:laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account