× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 days ago #120915 by Cornel
Plesier Hexy,nou het ons ALMAL sommer iets nuuts geleer!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120913 by Beertjie
Julle weet ek het nou die dag die skok van my lewe gekry.... Julle weet ek kon mos nerens medies kry nie.. nou wel die hospitaal kostes vir 'n normale bevalling kos R17500.00 en R5000.00 vir die dokter, as hulle 'n keiser moet doen kos dit R24200.00 en die dokter R7000.00! Ek weet nie waar ons al daardie geld gaan uit k@k nie! En die staats hospitale is totaal up to shit hier by ons, so watter keuse het ek ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120911 by sexy~hexy
Ek net altyd dom gevoel, nie presies geweet wat dit is. OK nou is pregnancy 101 verby....:D

Ek gaan groet, sal nog roofkyk, DH kom haal my so half12, twintig voor. Ek het die middag ook sommer afgevat.

Gesels dan more weer!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120910 by Goggatjies
Beertjie - hehe

Hex, nou het ons almal iets geleer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120909 by sexy~hexy
Dankie julle...NOU WEET EK OOK :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120908 by Beertjie
Mense waaroor praat ons vandag? dit is grrrr.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120906 by Cornel

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account