× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 days ago #117803 by Strik*kie
Slakkie, ek weet rerig nie, ek is eintlik so moeg vir die ttc en timing en goed, so dalk voel ek een van die dae beter en doen dit tog maar en kry klaar. ;) My 1 vriendin is mos nou swanger so dit het my nogals hard en duidelik gevang. Res van storie kan ek nie hier uitblaker nie net dalk sien iemand dit raak wat nie moet nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #117798 by Slakkie
Strikkie ek weet sommer die maand is uit mens WEET dis mos net frreak!! Ek hoop regtig die eerste IUI poging werk! Wanneer maak jy nou weer vir jou 'n afspraak by die FS? (Jy hoef nie te antwoord as jy nie wil nie)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #117794 by sexy~hexy
LOL Nee Strikkie...een van die dames op die getpregnant site wat ook sukkel met AF wat vir 'n maand of twee of drie wegbly en ook al op clomid was was nie swanger word....het vir haar die nrs gesoek.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #117792 by Strik*kie
Toemaar Slakster, dalk die gebrek aan simptome goeie teken ;) Dalk tref dit ons wanneer ons die minste verwag - ha ha ek hoop.

Hexy, dog net jy wil na hom gaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #117787 by sexy~hexy
Driekie...ek wou nog se...gister was dit presies dieselfde by ons...bewolk en gelyk en ruik na reen...vandag kry ons KOUD :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #117784 by Slakkie
Strikkie enige simptome wat ek gedink het ek moontlik kan hê is nou skoonveld so AF is defnitief oppad. Sy moet net Dinsdag kom anders befonkfaai sy my planne dit moet 'n 27 dag siklus wees die.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #117783 by joo~ste
Plesier, Hexy.
As ek nie self so 'n oulike FS gehad het nie, sou ek sommer by hom 'n afspraak gemaak het net om te sien hoe eksentriek hy regtig is! Ek dink 'n afspraak by hom moet nogals interessant wees. Wie's nou weer by hom? Pais? (ek kan nie onthou nie) :huh:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account