Hellooos!!!!!
GB - so bly julle het lekker uitgerus en die vakansie so geniet!!!!
eN DAN IS EK VERSKRIKLIK DANKBAAR VIR ANSA EN BABA!!!!
Aaaah UITEINDELIK is daar reen by julle Karin, sjoe dit het maar sleg gelyk op n stadium!!
Re BD tydens preggy - dis glad nie gevaarlik vir baba as dit n normale swangerskap sonder probs is nie want jy het n mucus-plug wat baba beskerm asook die water rondom baba.As jou dokter om watter rede okal (bloeding, serviks-prob, lae plasenta en ek kan nie nou aan ander dink nie)vir jou se bd is uit dan is dit veiliger om dit nie te doen nie.Dit raak soms net meer ongemaklik hoe groter jy raak maar as daar n wil is is daar n weg!
Hello al die ander dollas wat nie n personal msg gekry het nie - hoe ganit met julle???
Dit gan goed hierie kant - hehe vandat ons weet baba is n boeta is dit of hy nou al meer en meer beweeg!Hy's nogal woelig!!Voel of hy heeltyd bollemakiesie hier in my maag!!
En dan het ons sulke lekker bewolkte weer hier, maar dit lyk en ruik net na reen daar't vanoggend so tien druppels geval en toe's dit net weg...