× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 days ago #117650 by joo~ste
Beertjie:
Ek wens ek kon jou antwoord.... :huh: ...maar ek weet nie. Ek is doodseker een van die preggie fairies gaan jou kan inlig. Al wat ek al gelees het se dat daar nie regtig enige rede is om bang te wees dat BD baba kan seermaak nie. Ek het egter ook al gelees dat meerling swangerskappe en hoe risiko swangerskappe (soos probleem met 'n serviks) nie aan die heel begin en heel einde van swangerskappe aangeraai word om te BD nie. Maar ...dit is al wat ek weet. My verstand se vir my dat 'n vrou seker later in haar swangerskap gemakliker voel as sy bo is...of op haar sy le (man agter haar).

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #117646 by KarinM
O ja, wou nog se! Manlief het vanoggend ons meisiekind gevoel beweeg en hy was soooo in sy noppies! :woohoo:
Shame, ek dink hulle voel so uitgelaat en bietjie jaloers oor ons alles deurgaan en babatjie kan voel dat dit so lekker is om ook te kan "voel" en deel te wees. LOL... natuurlik wil hulle nou nie die yucky goed deurgaan nie! Naargeid... krampe...hoofpyne.... rugpyn... kraampyn... :P hiehie...

Dit reen in George!! Hoeraaa!!! :silly:
Ons het nogsteeds water beperkings en dis sooo wonderlik dat dit reen. Ons is baie dankbaar aan God, mag dit heeldag lank reen en die dam lekker vol word. :cheer:

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #117645 by Beertjie
Joost Ansa het een lee vrugsakkie en een met 'n babatjie in... al van die begin af... so die dokters dink dis dalk die lee een wat nou besluit om af te kom..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #117639 by Beertjie
Goeiemore almal!

Sien dit gaan darem goed met almal..
Hier by ons is dit ook lekker koel vanoggend, lyk of dit wil kom reen van gister al af. Maar nog geen reen. :(

Hier kom nog 'n ongemaklike vraag vir die dag: As jy
BD terwyl jy preggies is, watter possie mag jy nie doen nie, ek is so bang ons kan baba seer maak... En is julle seker dit is veilig om te BD?

Hexy pm my jou email dan stuur ek vir jou die fototjie... en dankie!

Hoop julle almal het 'n lekker dagie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #117636 by joo~ste
More almal!
Ek is bly dat Ansa se babatjie okay is. Waarvan sms sy van 'n ander vrugsakkie? Was daar dan nog 'n babatjie?? Ek is nou verward?

G: Sjoe....as ek maar so kan lyk na 3 kiddies....jy lyk pragtig. En, jou foto's het my sommer lus gemaak vir see vakansie. As ek reg gekyk het was julle erens in Umhlanga?? Daar naby die Cabanas / Umlanga Sands?? Of kyk ek nie reg nie. Dalk is dit net Wishful thinking....(dromerig...sug....) ek sou wat wou gee om nou so 'n wegbreek te he!

Sterkte aan almal met hulle siek kleuters. Ek hoop dit gaan gou beter. Hier reen dit katte en honde (ek kla nie)....maar dit is regte winter weer. Ek is sommer lus vir pannekoek...met baie kaneel en suiker...hmmmm..

AFM:
My clips kom vandag uit. Ek is opgewonde daaroor. Die swelsel begin darem nou redelik sak, alhoewel my pensie nogsteeds punt in die wind staan. My rug is so erg seer, want ek kompenseer so baie om nie my maag te gebruik as ek opstaan en loop of omrol in die bed nie...dat my arme rug nou vodde is na 'n week. Sit nou ewe met 'n warmwater sak op my lae rug en werk. (Regte sissie... :blush: )

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #117622 by KarinM
More dames.

GBaby welkom terug, so bly julle het 'n lekker wegbreek gehad! Jy het pragtige kinders en jy self lyk so goed!! Sommer jealous...hehe.

Hexy - shame man, ek het baie simpatie, my seuntjie het ook vir twee weke lank elke nag gehoes en toe 'n paar dae terug twee aande BAIE erg, so dat niemand geslaap het nie, dis nie lekker nie. Ek is toe dr. met hom en hy se toe maar dis die allergiee en sinus wat hom so beethet die tyd van die jaar. Hy het sulke sakkies "granules" voorgeskryf, kannie nou naam onthou nie... maar dit is soet en proe soos naartjie en hul drink dit net in bietjie water.. Muculate---... something. Dit het soos 'n bom gewerk!

Anje - dankie vir die update van Ansa af! So baie bly babatjie is okay!

Ek kannie wag vir more middag nie... ons gaan bietjie Gansbaai toe vir die naweek en gaan Walvisse kyk en net ontspan. Die weer is maar koud en dalk reen, maar dis ook okay, 'n break is as good as a holiday vir my! :)

Lekker daggie vir almal! XX

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #117599 by Goggatjies
Goeie More

G - welkom terug, is bly julle hte die see geniet
Anje, dankie dat jy ons op hoogte hou

Hexy - William is ook nie lekker nie, maar ek dink dit is meer tanne as enige iets anders

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account