× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #115009 by sexy~hexy
Ek gaan ook groet....OC was darem vandag by die huis, so kan net rustig wees na werk en kos maak aangesien DH eintlik moet af wees, nou werk hy die dae in wat hy af was na die tweeling se storie...werk vandag en more GRRRR

Maar dis darem more Vrydag :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115007 by Ansa_S
Ai Driekie dis nie lekker nie! My een vriendin van skool het net so paar weke na my gehoor sy is swanger, was gister vir haar ginekoloog besoek omdat telling nie genoeg vermeerder nie en die sakkie is leeg, sy is vandag geskraap!

Wens ook mens kry 'n knoppie vir al die seer!

Hulle se met edimitriose as jy een keen swanger geraak het gaan die edimitriose weg.

My vriendin wat saam my skoolhou wat hierdie jaar haar dogtertjie gehad het het ook daarmee gesukkel en dis hoekom hulle oor die 2 jaar probeer het.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115004 by Driekie
Presies my sentiment!!Hoe kan n gekwalifiseerde persoon so iets miskyk!Dit kon haar maaaaaaaande se hartseer gespaar het!!Ek hoop nou net van harte dat haar probs en sommer al my vriendinne hier gesort kan word!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114998 by sexy~hexy
Driekie, ek weet wat jy bedoel. Weereens gaan my woede uit na die gynie of dokter, want hoekom het hy dit nie opgetel nie :angry: Dokters en gynies en almal soek net geld, maar ons wat so hard betaal en suffer trek altyd aan die kortste ent!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114992 by Driekie
Haai julle sjoe - my hartjie is nogals seer vir my niggie - sy's n jaar ouer as ek en probeer ok nou swanger raak met hulle eerste enetjie en sover het nog niks gebeur

Na n hengse lang gesukkel met haar gynae is sy nou na n ander ene toe gewees Woensdag en nou't hulle uitgevind sy't Endometriose - sy gan nou blykbaar Maandag vir n op (klink of dit n Lap kan wees)

Ai tog - wens daar was n knoppie om ander se seer minder te kan maak!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114990 by Ansa_S
Hey Paisley dit gaan goed jong!

Voel of die klein japsnoet by die minuut groei! My maag trek en rek vreeslik hierdie week!

En die ms lyk my is nou oor!!!

Hoe voel jy?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114983 by Paisley
o gaats sorry! Ansa - ek mis jou jong. HOe gaan dit???????

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account