Goeie more Dames!
Sjoe nou kan ek uit eindelik weer aangaan met "my" dingetjies!!
DH het darem weer vanoggend begin werk,maar ai nou voel hy waaragtig nie lekker vanoggend nie.........Sy maag het heelnag gespoel,maar hy maak my ook nie wakker nie........

Het sommer vanoggend vir hom 'n IMODUIM gegee,sodat die maag hom net nie pla as jy daar op die berg is nie...
Ek het gistraand gou so vinnig opgevang,maar ek kan nie veel onthou nie,so ek gaan nie personals doen nie!
Al wat ek kan onthou is dat iemand gevra het of ons Kersfees in die SA gaan wees? Die antw: NEE ONGELUKKIG NIE,NET MY SKOONOUERS GAAN KERSFEES.....EN DIE ERGSTE IS DAT MY SKOONSUSSIE'LLE OOK KERSFEES IN DIE SA IS!!!!!!!!!! SO ONS IS STOKSIEL ALLEEN HIER!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

(al die gesiggies verduidelik PRESIES hoe ek voel)
Wel ek moet dit seker maar net aanvaar........Sal maar die BESTE van 'n SLEGTE saak maak.
DH het gister gese ek moet bel en uitvind of die vakansie woonstelletjie wat ons(ek,my ma en pa)altyd gebruik het beskikbaar is vir die 26 tot die 28 Nov.............het gebel en hy is wel beskikbaar!!!!!!!!!!!!!!!!!

So ek hoop hier in my hart ek kry vandag 'n lekker antwoord!!!!!!!!!!!!!

DAN GAAN ONS BIETJIE SEE TOE!!!!!!!
Dames dan wil ek by julle weet of iemand nie dalk weet van 'n Universiteit/College weet wat DIEREKUNDE as TUIS STUDIE aanbied nie. Iets soos 'n VEEARTS.........
Ek het klaar met Nelria gepraat,sy kon darem help! BAIE DANKIE NEL!
Anje + Ansa miskien kan julle my ook help????
Lekker dag vir julle almal!