× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #115231 by TaNasha
Ansa wanneer is jou volgende scan? Kan jy dan die geslag sien?

Ek sou baie graag eers n seuntjie wil he en dan n meisie en dan moet DH ge snip snip word :-) maar as as ek maar swanger kan word en as hy/sy maar gesond sal wees is ek al gelukkig

Hello Strikkie :-) Hoe voel jy? enige symptome?

FF het my o dag verander van CD19 na CD21, en my temp is vanoggend weer opgegaan so nou is ek nog meet deurmekaar. Ek wil net weet wanneer ek kan toets!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115230 by Laliek
Ansa ek stem 100% saam met jou! Solank hulle gesond is maak dit rerig nie saak nie maar ek secretly sal ek so baie graag een van elk wil he, maar Liewe Jesus sal besluit wat's beste ;-)

Halllooo Strikkie! Ja dit gaan goed met my, ek sien actually al uit na die ovulasie pyne - ek hoop dis sommer vrek seer dat ek weet daar is BAIE eiertjies lol

Karin - sterkte met die scan!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115227 by KarinM
By the way... dink julle nie ook hierdie Lilypie se metings is bietjie uit nie...?? myne se 25cm nou al... en ek dink nie dis reg nie... ander websites en my weeklikse email se nou omtrent eers 19cm min of meer...

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115226 by Ansa_S
Laliek ek gee regtig nie om vir 'n boeta of sussie nie! Ek weet hulle se almal se so maar mens wil tog graag iets spesifieks he, maar ek kan regtig nie vir jou se wat nie. Sal enige een opvreet!

Karin my boobies word ook nog seer, het vir ginekoloog gevra wanner hou dit op, en hy se dis 'n goeie teken dat die hormone hard aan die werk is.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115224 by Strik*kie
Hellloaa

Hoe gaan dit met almal?

Cornel, shame man maar ten minste is jy en DH saam xmas.

Ella, my hart sal breek as ek soontoe moet gaan, jy het baie guts.

Ansa, dalk weet jou DH se baas meer as jule ;)

Heya Hexy, hoesit?

Lalie, jy klink sommer baie beter....well done.... Positive :woohoo:

Hallo Slakkie : hoe voel jy? Ons wag maar saam - saam. ;)

Tanasha geluk met die nuwe tjor, en ry nou lekker rond.
Gesien jou O het toe geskuif na cd21?

Wie het ek vergeet... sorry en hallo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115217 by Laliek
Hoop jy vir 'n seuntjie Ansa?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115216 by KarinM
More almal!
My internet is vreeslik stadig vandag. Vat 'n ewigheid om die bladsye te download.

My boobies is so seer die laaste paar dae weer... :huh: kannie onthou of dit normaal is nie, maar eina.
En dan is ek die laaste twee dae weer effe naar... ugh! Hoop sowaar as vet nie dat dit terugkom vir goed nie. :(

Kannie wag vir 1h00 nie! Sien uit na die naweek, sommer net moeg en lus om so min as moontlik te doen.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account