× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #114974 by Paisley
hey ansa!! S

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114967 by Ansa_S
Welkom weeskind!

Ek het ook 'n miskraam gehad hierdie jaar in februarie dit was my 2de een en ek moet se met hierdie swangerskap het ek net van die begin af gevoel als is anders, maar die bangheid en die ou duiwel kom sit maar partykeer op mens se skouers!

As jy dan nie nou dokter toe wil gaan nie, gaan ten minste net vir 'n bloedtoets, as jou bloedtelling lekker hoog is sal jy ook meer guts het om dr toe te gaan. DIt was hierdie keer met my so, toe die bloedtelling lekker hoog is toe was ek nie bang om dr toe te gaan nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114965 by sexy~hexy
Ok...so hier is 'n update:

Volgende sonar:

Marie - 7 Oktober
Driekie - 11 Oktober
Beertjie - 12 Oktober
Anje - 15 Oktober
Paisley - 20 Oktober
Ansa - 28 Oktober
Karin - 29 Oktober

Due dates:

Paisley - 20 Jan (seuntjie)
Dassie - 29 Jan (seuntjie)
Marie - 14 Feb (seuntjie)
Karin - 1 / 7 Maart (dogtertjie)
Driekie - 16 Maart
Anje - 27 Maart
Hlise - 10 April
Beertjie - 19 April
Ansa - 21 April

:)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114961 by weeskind
tata almal. geniet die aandjie saam julle liefies. Geniet Casper JoDon, en hoop jy voel gou beter Anje.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114957 by Hlise
Hallo! My due date moet erens in April wees...Ek sal jul laat weet. Ek dink omtrent die 10de want ek sal weer vir 'n keiser gaan... :-) Ek mis julle omtrent.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114951 by weeskind
Baie dankie Anje. Voel gerustellend om te weet dat iemand anders ook weet waardeur jy gaan.

Ek hoop ek sal ook eendag ander mense kan help deur dinge waarmee hulle worstel, alhoewel ek eerder wens niemand anders hoef ook deur pyn te gaan nie. Ongelukkig is dit seker onmoontlik.

Ek dink dis baie nice om so raamwerk van vriende te he wat mens by kan staan.

Dankie vir die raad almal. ek waardeur dit opreg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114950 by Liz
Sjoe, julle is omtrent aan die gesels, ek kan nie byhou nie! :P

Weeskind, welkom, ek is bly jy't ons gekry. En baie geluk met die BFP!!!!! Kan dink hoe julle voel, en moenie bekommerd wees nie, jou man gaan nog baie in sy noppies wees met jou boepie, die realiteit moet eers inskop. En gaan dokter toe ! B)

JoDon, geniet die Casper show, daai mannetjie is vrek snaaks. Ek was nog nooit eens by 'n show van hom nie. Kom vertel wat hy als gesê het sodat ons kan saamlag. :laugh: Ja Anje, ek stem, daai oompie is nogals grillerig. Ek het die naweek 'n outjie ontmoet wat saam met hom aan die Casper Rasper shows werk, die outjie is hilarious, hy's eintlik so dierbaar.

Ek sal seker nie weer kan post nie, so ek hoop julle almal het 'n heerlike daggie verder. En sterkte Lalie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account