× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 weeks ago #109314 by Lia
Jooste, ek is een van daardie mense wat glo alles gebeur met 'n doel, en as ek terug kyk, glo ek dat daardie twee swangerskappe was net nie op die regte tyd nie. Ek is oortuig hierdie een is.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109313 by Cornel
Jooste dis GLAD NIE 'n lekker gevoel nie!!!!!!!!!!!(ek het al 3 gehad)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109309 by joo~ste
Cornel:
Dankie...ek het dit reggekry!
AnjeD:
Sjoe..julle is al almal deur so baie. Ek dink ek moet dalk 'n slag dankie se vir my klein genadetjies. Ek het klokslag 27-28dag siklus, het min PMS simptome, man het wonderlike sperm en ek ovuleer sterk elke maand (met of sonder Clomid). Ek weet nie of ek ooit met iets soos 'n miskraam sal kan cope nie. Ek huil nou al my oe elke maand uit as AF opdaag....dit moet vreeslik wees om deur 'n miskraam te gaan nadat jy 'n BFP gekry het.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109306 by Lia
Strikkie, my man het ook so bietjie vasgeskop an alle moontlike toetse gedoen is en voor ek die Fertomid met hierdie swangerskap begin het. Ek dink hulle is maar ook bang vir teleurstelling.

Charlaine, bel vir dr Roodt, iets is definitief nie reg nie. Eerder dat hy die fout nou vind terwyl dit klein is. Weet nie hoe hou jy dit uit nie. Ek onthou toe ek in Feb so lang siklus gehad het, was ek amper van my kop af, weet nie hoe jy so rustig bly nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109301 by Lia
Ooooh dis lekker om weer almal se journeys te lees. Kan nie glo ons is almal al deur so baie nie.

Jooste, hier is myne. Ek het ongereelde siklusse gehad, gyne het my op Clomid gesit, dink dit was 50 mg), het dadelik swanger geword, maar met 1ste scan op 8 weke was daar nie 'n hartklop nie.

Het skraap gehad en net daarna weer natuurlik swanger geword, het met dreigende miskraam hier op 8 weke begin en baba natuurlik verloor by 10 weke. My hart was gebreek na dit.

Desember 2009 het ons besluit om weer te probeer, maar my man het daarop aangedring dat ons 'n spesialis sien wat alles toets wat ons kan toets om seker te maak daar is nie fout nie, wat ons gedoen het - alle toetse wys ons is 100 %.

Ons het op Fertomid (50 mg) gegaan en dadelik swanger geword. Op 6 weke weer met dreigende miskraam begin, dr het my op baie sterk progestoroon aanvullings gesit en baba het geklou. Ek is nou 13 weke. Moet erken ek was met tye baie benoud tot en met 10 weke toe, is somtyds steeds, maar nou kan ek die doppler gebruik en baba se hartklop luister - daar is niks so gerusstellend soos dit nie. Die girls hier is 'n uitstekende ondersteunings stelsel !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109298 by Cornel
Jooste doen die volgende:
Profile
Edit - Update your profile
Forum
Skryf dan jou goedjies in die UOUR BOARD SIGNATURE blokkie
Click dan net UPDATE

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109295 by joo~ste
Waar moet ek in my profile ingaan om 'n signature en my ticker te sit? Ek het nou oral gesoek, maar kan nie 'n plek kry nie?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account