hello julle,wil ook net welkom s? vir jooste en smeere. Het jy ook op die "get pregnant' site gechat so nou en dan. Ek was ook daar as Grizel.
baie welkom hier,ek hoop jy is ook binnekort swanger. Twee van my babas is fertomid(elk 2 siklusse) babatjies en met die middelste een het ek heeltemal natuurlik swanger geraak.
More sluit die skole en die klomp kleintjies hou partytjie. Het zelri vandag uit die skool gehou,sy het so een dag siekte gehad,seer maag en bietjie koorsig,maar sy is nou weer ok.
ek sukkel my vrek dat de nys moet bottel drink,van al die bottels avent,tomee tipee,pegeon en nuk het hy yoe besluit hy hou meer van die nuk. Ek het natuurlik al my nuk bottels weggee so nou moet ek nuwe nuk bottels koop. Hy drnk die melk lekker vinnig,hy kry net een keer op 'n dag (7uur in die aand) uitgepompe melk in 'n bottel,sodat hy die dag as ek hom speen darem gewoond is aan die bottel.
sien dit gaan goed met al die pregnant fairies,ansa,anje,paisley,marie,driekie......ek sien ook uit na daai belly fotos!! Onthou julle moet ons wys ek,morgan en Nelria het julle gereeld kom wys....
Anyway julle moet lekker dag h?, dis my sussie se matriek afskeid more en sy het die mooiste mooiste rok,turcoise met vreeslike mooi steentjies en krale werk op. Lyk stunning. ek sal foto kom opsit. Sy is pragtig,blou oe en blonde blonde hare.