× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 weeks ago #109268 by Cornel
Ansa ons is baie trots op jou!!!!!!!

Ek het ook altyd gese ek sal al die pyne en skeute van swangerskap met 'n BIG SMILE aanvat,solank ek net weet my baba is GESOND!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109263 by Ansa_S
Kyk ek vat die naarheid met 'n smile! Want ek is dankbaar ek is swanger!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109262 by Cornel
Halo aan almal!

Jooste baie welkom by ons groep! Laat weet as jy op Facebook is asb?

Julle die weer wil wil nou net weer toe trek,so as ek net verdwyn weet asb dat ek nie internet sein het nie!

Ek gaan solank almal groet..........
Julle moet 'n baie lekker aandjie he!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109260 by joo~ste
Sjym! Ek hoop jou naarheid waai vinnig oor. Ek weet ek praat heeltemaal te gou...maar ek sal nie nou omgee vir 'n ou oggend-naarigheid'tjie nie. Ek is so lus vir boepens he!!

Ek is jammer om te hoor van jou 2 miskrame - dit klink erg om so iets deur te maak in 3 maande se tyd. Gelukkig het jy nou 'n kleinding wat oppad is om vir al die hartseer op te maak!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109246 by Ansa_S
Hier is my storie kortliks!

Ek is 32 my man 27. Sondag 'n jaar getroud. Het verlede jaar desember 'n miskraam gehad en die jaar Februarie, van daar af was my siklus vir die eerste keer nie normaal nie het sommer die een maand weggebly. Dis toe die huisdokter my op Clomid 50mg gesit het, het nie daardie maand swanger geraak nie,

Het 'n ginekoloog gaan sien, hyt gese als is normaal, maar as siklus weer wegbly moet ek hom bel dat hy vir my pille gee want als is deurmekaar omdat ek 2 miskrame in 3 maande se tyd gehad het!

Het toe die maand nadat ek by hom was weer nie 'n siklus gehad nie, en toe gee hy vir my Primolut N Om siklus te begin en fertomid 100mg, so en toe word ek swanger!

Ja ek gooi elke oggend op! So hopenlik is dit nog net 3 weke as ek so gelukkig is dat die naarheid net die eerste 3 maande gaan wees!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109242 by joo~ste
Ja, ek weet. Ek sou egter so graag wou swanger word sonder alle prosedures en "dinge". Ek dink ek het 'n issue met "ek wil in beheer wees en dit self doen".

Hoe lank het jy CLomid gebruik? En jou dosis?
BAIE GELUK met jou swangerskap. Het jy baie simptome?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109238 by Ansa_S
Gelukkig is Oktober om die draai so die fertiliteitspesialis sal vir julle kan antwoorde geen en dan kan mens van daaraf werk!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account