× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 weeks ago #109190 by Slakkie
hoezit jooste...ja gee so bietjie background en is jy op FB dan add ons jou ook sommer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109189 by Strik*kie
ARGHHHHHHHHHHHHHH Slakkie, die bleddie heks, weti hoekom kan sy nie haar rooi kar net afskryf nie. Sorry jong!!!!

Thx Ansa, ons hou maar net aan en aan en aan en aan ...... lol

Hi Jooste welkom hier by ons, vertel meer van jouself. Ons deel maar als en nog wat hier so chat along.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago - 16 years 3 weeks ago #109184 by joo~ste
Hallo-
Ek voel so bietjie "ongeskik" om sommer net hier in te spring, maar op hierdie forum is daar so baie threads en so baie posts dat ek nie weet waar om te post nie. :huh:

Ek het sopas geregistreer nadat ek vir 'n rukkie hier "rondgehang" het. Ek is ook besig om te TTC en doen dit nou onsuksesvol vir 16 maande! Ek was ook gister vir progesteroon toetse om te sien of ek ovuleer het op my 4de siklus Clomid. Gelukkig het die nurse darem my aar vinnig gekry... ;)

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109182 by Ansa_S
Slakkie en Strikkie, ek bid regtig dit julle eersdaags die vreugde sal ervaar van 'n BFP!! Hou moed!

Ek was vanoggend net betyds vir skool, so toe het ek nie iets ingepak om te eet nie net gemmerkoekies, vir die naar (wat in elk geval 'n bog storie is)!

SO toe het ek nou gou weg geslip en vir my 'n pie ja 'n ongesonde ham en cheese pie gaan koop en verslind!!!!!!!!!!!!!!!!!!! My maag pyn eintlik so vinnig het ek geeet!

Nou is die naar sommer weg!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109165 by Slakkie
Ek sal dit nie kan maak vrydag nie...sorry!!

Strikkie en op daai noot lees my ticker nou reg...uaghhh frigging AF.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109160 by Strik*kie
whaahaaaaaaaaaaaa ;)

Heloo Drieks

Oke doke gan nou bietjie werk!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109158 by Slakkie
jip Strikkie asof mens nog nie teen die tyd van beter weet nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account