× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #106075 by Cornel
Hallo Elise

Ja Hexy het ongelukkig al2 die babas verloor........ :-(

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106074 by Beertjie
Weet Ansa al?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106072 by Cornel
AMEN......

Dankie Beertjie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106070 by Slakkie
Lalie ek mik nogsteeds om volgende week te begin!! Hou net duime vas dat ek 100% gesond is dan want ek was nou vir die afgelope week plat met griep. Dit is darem nou beter maar ek hoes nog vreeslik. Ek was nou op 2 antibiotikas dink julle dit sal 'n invloed hê op die IUI planne of sal dit darem uitgewerk wees teen dan. Ek het daai antibiotika gekry wat hulle vir mense gee met varkgriep.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106069 by Elise
Hey charlaine

Hoe gaan dit met jou? Ek het jou nog gesms en toe niks weer terug gekry nie?

Hoe gaan dit met almal?

Julle het ek reg gesien het heksie haar babas verloor?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106068 by Cornel
Hierdie gaan aan ons dierbare vriendin wat haar babas aan die dood afgestaan het....... :(

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106065 by Beertjie
Hemelse Vader

ons staan vandag weer voor U, ons weet ons moet op U vertrou en dat vrees nie van U af is nie maar, soms vang die duiwel ons onkant en val ons vir sy strikke, help ons Here en so ook vir Hexy en haar man om ten alle tye te onthou waar on hulp en krag vandaan kom. Ek dank U in Jesus se Kosbare naam,

Amen

Hexy jys in my gedagtes en in my bede....alle sterkte!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account