× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #106118 by Cornel
Plesier Elise........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106116 by Cornel
Hi Aspoestertjie.

Baie dankie vir jou meegevoel vir ons vriendin.

Dink vandag huil ons almal saam met haar,want haar swangerskap was vir elkeen van ons soos ons eie.......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106113 by Elise
Het hom dankie cornel wardeur dit baie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106110 by Aspoestertjie
Ai julle, ek chat saam Hexy by die JAN/FEB 2011 groepie, maar moes net hier kom kommentaar lewer in Afrikaans.

My hartjies is so seer!

Hexy, Vriendin, ek dink aan jou en jou familie. Dit is so vreeslik wat gebeur het. Julle is in elkeen van my gebede. Liewe Jesus sal julle hierdeur dra.

Sterkte daar.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106109 by Elise
nee hel ek sal lankal getoets het hy sal maar net daaroor moet kom ek sal nie wag nie daar is nie n manier nie. kan jy nie weer n skelm hpt doen nie?

Ja nee ek dink dit is fair dat sy hulle kan vashou al is dit ook maar moeilik!

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106108 by Cornel
Elise ek het jou gepm.........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106102 by ChaNa
Dis hkm ek se elise , die hospitaal beter haar toelaat om haar babas vas te hou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account