× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #106064 by Cornel
Charlaine,Ankia het ons laat weet dat die babas oorlede is en sy het ook gese dat sy geen verder inligting het nie. Hexy het haar net vinnig gebel en gese............

Sjoe ek sit en huil nou snot en trane!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106060 by ChaNa
Sorry ek weet dit is seker nou nuite die kwessie om dit te vra, maar ek bedoel dit in die mooiste woorde ooit. Weet julle of hulle vir haar gese het wat die geslagte is?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106059 by Laliek
Ai toggie, Slakkie en Strikkie julle is nie alleen nie. Ek's skoon hartseer vir haar part. Dankie vir die gebed Cornel xxx

Slakkie - hoe gaan dit nog met jou? Hoe vorder jou IUI planne?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106058 by Strik*kie
Dankie Cornel, dink Hexy sal dit baie waardeer. Net Hy sal vir hulle die krag kan gee om hierdeur te kom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106057 by ChaNa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106054 by Cornel
Onse Vader in die Hemel,
Wees asseblief vandag saam met ons dierbare vriendin en haar man........
Ons weet haar babas is veilig by U,maar gee asb vir hulle krag deur hierdie moeilike tyd......Dra hulle,beskerm hulle en vou hulle asb toe in U liefde.

Liewe Heer ons weet nie altyd hoekom sulke dinge gebeur nie,maar ons gaan nie nou vra vrae nie,want net U weet wat die beste is.......

Ek vra nie als omdat ons dit verdien nie,maar omdat ons regtig baie vir haar en haar gesin omgee!

Amen x

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106053 by ChaNa
Beertji ek het ni fotos laat neem nie, die fotograaf het my gevra of sy van my kan neem vir 'n projek of iets.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account