× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #106234 by Strik*kie
Hi Klippie, ja ek stem saam Lalie, maar dit bly net onregverdig. Maar ja eendag sal ons seker verstaan wat die doel was met alles wat met ons gebeur op die aarde.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106233 by Laliek
Nee sjoe ek's baie down nou, het juis nie vanoggend met 'n lekker gevoel opgestaan nie.

Klippie gee my bietjie goeie nuus - hoe gaan dit met jou? Hoe voel jy? Jy amper by toets datum?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106231 by klippie
Ek weet Lalie, ek weet daar moet 'n rede wees, maar ek wonder hoekom moet mense op so 'n manier beproef word?

BTW Lalie, geluk met al daai kilo's!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106230 by Morgan
Hi klippie!

Ja dis BAIE sad, veral dat sy al so ver was, dis baie baie unfair

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106228 by Laliek
Klippie ek weet ek het ook altyd daai wonder maar wat ek wel weet is dat daar 'n rede is daarvoor en ek weet dis easier said than done want dit het nog nooit met my gebeur nie maar ek dink nie die Here gee vir jou wat jy nie kan handle nie. Hulle sal hierdeur kom :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106226 by klippie
Julle preggie fairies moet nou nie op hol gaan nie, bly net rustig, besweer die duiwel wat nou stories in julle koppe sit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106224 by klippie
Hey girls, ek het ook nou op FB gesien van Hexy se hartseer, ai, ek is nog in ongeloof en wil dit nie aanvaar nie en hoop heeltyd die boodskap het dalk verkeerd by ons uitgekom. :-(

Ek kan nie onthou nie, maar hoe ver was sy? 16 weke? Dit klink nou lelik maar hoekom gee die Here vir iemand 2 babatjies en vat hulle dan net weer weg? Dis net so sad?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account