× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #105979 by Cornel
Jip dink hy is net bietjie groter as myne........

Ek ken ook 'n vrou wat dit net doen vir die lekkerte maar sjoe sy neem regtig baie mooi fotos.......

Ek hoop jy geniet dit sommer baie! Jy kan lekker geldjies maak daarmee,dink ek?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105967 by Morgan
Ek kyk na die Nikon D500... baie baie opgewonde

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105959 by Cornel
More Morgan!

Sjoe dit klink baie lekker!

Ek is ook lief vir fotos neem......Ek het vir my 'n Nikon COOLPIC L100 gekoop en hy neem regtig baie mooi fotos........dink amper jy kan 'n ekstra groot lens ook vir hom koop......ek het net nie nou die geldjies om die ekstra lens te koop nie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105946 by Morgan
More julle!!

Ansa shame oor die MS maar dit beteken daai babatjie groei baie mooi, en dis een van die dae verby!! en asb laat weet ons van hexy!

Weet enige een van julle hoe laat is hexy se afspraak? dalk kry sy vroer een.

Ok en dan het ek baie exciting nuus!!! Toe ek op varsity was het ek n paar kursese (nou lyk dit nie reg nie meer as 1 kurses =?) in fotografie gedoen, niks major nie. Anyway ek het gister ingeskryf vir nog 3 al 3 oor trou fotos.

So eks nou opsoek na n fancy kamera en dan gan ek begin speel!!! kan nie wag om profesionele trou fotos te neem nie!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105945 by Cornel
Baie dankie Ansa!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105944 by Cornel
Jip gelukkig hou dit my baie besig,dan gaan die tyd ook sommer so ongesiens verby!

Jy het gevra hoe kry ons die goedjies aan die onderkant van ons blokkies geskryf.........praat jy nou van soos daar waar ek geskryf het van my miskrame ens?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105938 by Ansa_S
Ek het Hexy gesms, maar wag nog om van haar te hoor, sodra ek iets gehoor het sal ek laat weet!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account