× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #100478 by Lia
Hexy, ek het dieselfde gedink as jy.

Charlaine, ek kan nie meer wag vir die 12 weke merk nie.

Drix, ja ek is nog op prog - dis seker dit wat dit so erg maak.

Morgs, kom ons doen dit in die middag, dan is dit lekker warm en almal wat Vrydag weggaan het klaar gery, dan behoort die verkeer ook bietjie beter te wees. So 14h00, of wat dink julle?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100477 by Driekie
En nout ek nie eers vir Ankia gese nie - damn....

Anywho as jy weer lees Ankies.....wow...dit lyk of die partytjie vreeslik lekker was!!!En jou William is wragtie n handsome outjie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100475 by Driekie
Dankie almal - ek dink juis n lekker groot stuk koek....hmmm..nee wag ek maak myself honger!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100473 by Cornel
Sjoe julle kuiertjie klink heerlik!!!!!!!!!!! ;)


Baie geluk aan almal wat so ver is met die swangerskappe!!!!!!!!!!! :(
Alle seen en voorspoed vir julle! :kiss:

Anje ek het sommer 'n kaartjie van die internet af getrek en net my eie woorde ingesit! :P

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100472 by ChaNa
Beertjie dink ek is ook 7weke

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100470 by ChaNa
Gesien sys 7weke preggies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100468 by Driekie
Dan Dassie en Karin..dink Dassie is tussen Marie en Pais en dan Karin dink ek is n week voor my...dink Beertjie is net na of net voor Ansa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account