× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #100458 by ChaNa
O oky nice.. Driekie tienks sal definitief kom. Moet net met paisley hulle nog reel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100454 by sexy~hexy

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100453 by Driekie
En ek is 12 weke - whoooooooohoooooooo :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100452 by Lia
Tx, Morgs, ek weet waar dit is, dis dan reg so. As julle reg is, moet jy net se, ons sal enige tyd na haar kyk.

Hi Drix, ek is eintlik bly jy is net so voor my, so jy kan vir my se wat is normaal en wat nie. Baie bly jy en ml het dinge uitgesorteer en dat jy jou M Bola kry !! Is dit nie vir jou ongemaklik as hy jou maag vryf nie, my man het gisteraand weer my lae rug en my maag gevryf, maar dis asof dit die naarheid opstoor na my keel toe, so ek het hom mooi gevra om liewer te stop - hy verstaan darem hoekom. Shame, hy bedoel net goed.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100449 by Driekie
Plantland is dan reg - maar nou moet ons met Marie en met Paisley en Veness en al die ander wat nie so gereels chat nie en wat daar kan wees reel, Strikkels en Klippie en Tienks en Kriek ok...en nou kan ek nie die ander name onthou nie....

Charlaine n Mexican Bola is basies n balletjie/charm aan n toutjie sodat jy die lengte kan verstel en binne die balletjie/charm is n klokkie wat baba stimuleer/kalmeer soos wat die ma deur die dag beweeg en die klokkie laat chime

Skuus dis die maklikste wat ek dit kan beskryf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100447 by Morgan
Charlaine dis so hangertjie ding met n klokkie wat oor jou maag hang dan kan baba dit hoor

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100446 by sexy~hexy
Hiya Driekie :) Bly jy en DH kon dinge uitsorteer en YAY vir jou mexican bola :):)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account