× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #100445 by Cornel
Sjoe ek is nou sommer skierlik lus vir lekker kos ~ kook kos!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100441 by ChaNa
Wat is 'n mexican bola?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100440 by Morgan
een by nallmapius, dis op die hoek van cornwall en nellmapius baie maklik om te kry. Hulle website gee die GPS co ordinates.

Anje sal jou se wanneer ek en DH wil net bietjie uitkom maar het nie babysitters nie en my ma bly te ver

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100439 by Lia
Hier is 'n resep vir jou vir 'n onbekende lente:

Kom ons sit al ons bekommernis in 'n tas by die HERE se voete,
pak dit 1 vir 1 uit & los dit daar.
Pak dan sy LIEFDE GENADE, KALMTE, VREDE & BO ALLES, HOOP,
terug ini tas & dan dra ons dit saam met ons die lente.

Mag jy 'n wonderlike lente he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100437 by ChaNa
Anje en morgs, ek het nog nooit in my lewe gehoor van plantland nie. Waar is dit?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100435 by Driekie
Hi almal!!!!

Sjoe ek kan net so paar goedjies onthou wat in my kop vasgesteek het:

Happy Lentedag vir almal!!!!!En happy Secretary's day vir almal wat vir n baas moet rondhol heeldag!!

Ansa - weet jy jou maag gan nog baaaaaie groei, ek het ok met my broeke erg gesukkel toe gan kry ek vir my net een broek solank by Mr Price sommer wat daai rek tipe materiaal iets aan die bokant het, amper soos die preggy jeans en dit sit nou baie lekker!Ek sal ongelukkig in JHB moet gan shop vir maternity klere want hier is niks en ek weier om soos n tent te lyk!

G - De Nys is sooooo cute!!!Jy moet ok join die 24ste!Ek het met Markus mos baie gesukkel met die melk so ek moes hom vroeer kos beginne gee - ek het so net na 2 maande vir hom purity en gewone fyngemaakte kos gegee, hy't ryspap gehaaaaaaaat en dit sommer direk uitgespoeg

Ans en Anje - al die dinge wat julle so opnoem is net tekens dat julle babatjies perfek normaal groei - dis nogals snaaks om goed te beleef en te ervaar en dan so paar wekies daarna dan kry julle 2tjies dit!!!!

Net hoofpyn vandag,maar verder gan dit baie baie goed met my vandag!!!En WHOOOOOOHOOOOOO ek is weer baie baie lief vir my DH - ons het als uitgepraat en so en hyt uiteindelik goedjies begin doen soos om my maag te vryf in die aande en so aan!!!EEEEEEEN ek kry my M.Bola - jipppeeeeeeeee

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100431 by Lia
Plantland is dan reg, watter Plantland is dit nou weer?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account