× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #100406 by ChaNa
Ag ek kani wag om haar weer te sien nie morgs. Wonder of ek vir kylie moet saambring die 24ste?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100401 by Elise
morgan ek kan ook nie juis glo ek het so lank uit gehou nie maar ja ek het en glo my soos ek nou voel kan ek nie meer nie ek wil nou weet wat daar weg kruip dit raak nou n straf om nie te weet nie maar ek moet net nog 19 daggies uit hou dit is darm baie korter as 9 maande so ek moet net vasbyt. Jy gaan nie glo nie maar almal met wie ek op moomie chat dink dis n dogtertjie en dan is daar n paar van my vriende en familie wat dink dit is n seuntjie my man glo vas dit is n seuntjie en nou het hy my ook meer na die seuntjie kant toe getrek so ek weet nie meer nie

Julle ek dink dit hang van dok tot dok of hy inwendig doen of nie ek het darm nog nie 1 keer n inwendig gehad nie net 1 toe ek gegaan het die 1ste keer toe ek my miskraam gehad het en dit is terrible ek hou nie daarvan nie

Ek gaan ook more gynae toe jipeeeeeeeeeeeeeeeeeeee ek kan nou nie meer wag nie en om te dink ek was laas week daar wat as ek nou weer 4weke moes gewag het darm sien ek nou my babsie elke 10 dae

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100398 by Morgan
Ja Carli raak nou te cute sy het besef sy het n stem nou wil sy nie still bly nie en sy giggel te oulik.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100397 by Lia
Charlaine, ek dink alles is reg vir 24ste, ek is nog net nie seker waar dit gaan wees nie. Die plek wat Morgan voorgestel het, klink baie goed.

Cornel, het jy toe reggekom met kaartjie vir ml vir more?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100394 by ChaNa
Haha pasop ansa lol.. Of eintlik pasop boikie lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100391 by ChaNa
Ansa amper alle drs doen inwendige scan op 6weke om mooi te kan sien. So as ek jy is maak ek my maar reg vir inwendig.

Hi Morgs.. Nee nog nie getoets nie.

Hexy jy gaan dr toe op my DH se bday so hoop jy kry goeie nuus daai dag lol.

Ansa ALLES gaan GOED verloop jy sal sien.

So is die 24ste se kuiertjie nou gefinaliseer?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100390 by Lia
Ansa, ek kan nie vir se wat Dr. Roodt doen nie, maar Dr. Pentz het 'n inwendige scan gedoen, daardie middag het my dreigende miskraam begin en met die volgende een het hy gese hy gaan nie weer inwendig nie en het bo op gescan. Ek dink elke dr doen dit maar anders.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account