× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #99496 by Morgan
BAIE maar my man is bietjie dissapointed! en hy was die een wat gese het hy hol weg. Sal van nou af baie versigtig moet wees.

Die 3 babas gaan nog eendag so lekker saam speel

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99483 by Cornel
Hi Morgan!

Ag dit klink heerlik!

Jy is seker baie bly AF het vrydag haar verskyning gemaak........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99479 by Morgan
hello julle

Het vandag weer lekker saam nelria en tienks gekuier. My man kom ook vandag huis toe yippy!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99467 by Cornel
Sjoe nou is die groep sommer stil!

Waar is almal?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99456 by klippie
Hallo Dames!

Ek koekeloer net so vinnig in - Ansa, so bly die scan het goed gegaan en dat als reg is! So dis enetjie op pad vir jou!

AFM: Die pille maak my bem@erd soos 'n boomslang. Ek en DH het die hele naweek baklei, ek is sertifiseerbaar hormonaal. Dinge is darem kalmer, maar DH bly maar uit my pad uit, for now. Hoe op dees aarde moet mens BD as daai pille mens so laat baklei - dan wil DH nie eens naby by wees nie. Oi oi oi!

Weer werkies vir my - julle moet 'n lekker dag hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99452 by Cornel
Hi julle ek is terug!

Het nou eers gou na daai mexican doula thingie gaan kyk....dis baie oulik en jy kry mooies!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99447 by Laliek
Hi julle!

Strikkie - hugggssss - jammer oor AF :(

Marie - geluk met seuntjie - dis great!!

Hexy, Anje, Happy, Cornel en jammer as ek iemand mis - hallloooo!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account