× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #99630 by G Baby
Hallo Tienka-sien jy was ook hier-hoop dit gaan goed met jou en Shayne!! Sien jou darem so nou en dan op FB!

Lekker aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99629 by G Baby
Hallo julle,
Morgan Carli is te mooi en glad nie vet nie,net reg.
hier is De Nys - die naweek geneem-die mannetjie weeg nou 6.5kg!!
File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99605 by Tienka
Ek is die 24ste Sept nog hier, vlieg eers die 30ste PE toe, so asseblief kan ons 'n groot kuier reel, dit sal soooooo lekker wees

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99604 by Tienka
Hey Morgs, long time no see LOL. Watse en wanneer se kuier reel jy nou???? Jy beter nie van my vergeet nie!!!!

Dis so lekker om julle weer te sien, ek kuier gans te min hier.

En nee Morgs, Carli issie vet nie, sys net reg, adorable

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99570 by Lia
O ja, Strikkels, ek het dit of vergeet van of net nie raak gelees nie, maar gesien dat Lalie se jammer oor AF. Die dat jy seker so stil is vandag. Ek is regtig jammer dat AF opgedaag het. Nou probeer ons maar weer die maand ne. Moet asb. net nie moed verloor nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99567 by Lia
Ag sies mamma, sy is nie vet nie !! Sy is opvreetbaar mooi en lyk my nog blond ook. Julle gaan bont staan met die boyfriends.

Enige plek pas my, ek is nie fussy nie.

Girls, ek het die dag verby gewens en nou is dit verby, so ek gaan groet en maar verder naar wees by die huis. Nog net twee dae om deur te wroeg voor Donderdag. Julle moet 'n heerlike middag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99559 by Morgan
Carli was 4.5kg op 6weke en tienks se mannetjie 5.5kg... hys die kkleinste maar die grootste. maar hys nie vet nie net groot

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account