× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #99680 by sexy~hexy
Hi Ansa :)

Bly julle kon vir baba mooi sien :)

Sterkte met die naarheid en sooibrand...voel darem of my naarheid minder word...maar ek wil nie te gou praat nie :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99668 by sexy~hexy
My broeke sit al bietjie stywer, maar met toppies het ek darem nie 'n probleem nie. Met die dat ek my borste kleiner laat maak het, groei hulle nie regtig so baie tydens swangerskap nie :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99666 by Ansa_S
More almal!

Jammer ek was gister mia, my matrieks het rekordeksamen prakties gedoen, 2 sessie gehad na mekaar so ek was vir 6 ure non-stop besig!

Was so gedaan gister, het na skool 'n halfuur op die bed gele en toe bank toe gegaan, en toe ek by die huis kom, op die bed neergeval en eers half 6 wakker geskrik!

Sonars was sooo lekker, vrydag het dr die sirkeltjie van die vrugsakkie gesien, maar het gesukkel want my blaas was leeg, toe se hy hy wil graag sondag weer 'n sonar neem, hy wil vir ons mooier foto gee maar ek moet sorg dat my blaas vol is.

SO ek het die hele kerkdiens deur geknyp en toe gegaan hy het dit sommer dadelik gekry mooi van die kant af, lyk soos 'n baba prawn!

Volgens hom verseker net een baba!

Kan nie wag vir donderdag se sonar nie!

Brul nog elke oggend maar en het nogsteeds sooibrand, maar darem hanteerbaar!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99663 by marie r
Hexy, ek dink ek's nog gelukkig. Pas nog in my gewone klere. Ek sien net die somers toppies begin bietjie styf sit om die boobs.... So die boobs het defnitief al uitgesit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99662 by sexy~hexy
More almal

Hoe was julle aandjies?

Marie...sjoe daar is nog nie eens 'n magie nie :) Jy dra sover nog baie klein volgens my :)

Gbaby...De Nys is te pragtig !!!

Helloooooooo Morgan :) Ag Carli is te ougat...en ek sien ook sy gaan blond wees :) Geluk met daardie prys, wat gaan jy met die geldjies doen?

HALLO TIENKA :) :) Bly om te sien jy het ook kom inloer!!

Bloed trek gistermiddag was 'n breeze...flippen 5 botteltjies, maar die suster het darem met eerste steek 'n aar gekry wat vloei...kan dit nie maar elke keer so maklik gaan nie?

Ek voel goed vanmore...wil nie te gou praat nie, maar die naarheid is nou minder, nou kry ek weer sooibrand!

Lekker daggie vir almal...dit lyk weer na 'n lekker oggend, maar ek het gesien die weer voorspel weer 'n winderige dag...tipies van Augustus winde, kom waai mos altyd tot hier diep in September in :angry:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99658 by G Baby
More almal!!
Marie jou magie nog lekker klein,te pragtig!!

hoop julle almal het 'n lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99655 by marie r
Môre girls.

Sjoe, maar dit is lekker om die vreemdelinge hier te sien. Bly dit gaan nog goed met julle almal.

Morgs. Carli is nie vet nie.
G Baby dit is 'n mooi fototjie van jou & De Nys. Hy's ook al lekker groot. Die tyd vlieg so vinnig verby.

AFM: Gaan goed met my. Gaan netnou bietjie hare sny en highlights insit en dan vanmiddag kom my boetie en ma. So 'n besig daggie vir my. Girls ek het uiteindelik 'n foto laat neem van my magie.

So hier is dit. 16w 1 d
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account