× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #99300 by sexy~hexy
Nee wat, ek lees maar wat julle klets...ek het mos immers die gesprek aan die gang gesit :D

Ons het ook dvd's gehad, maar ek het net op 'n punt gekom waar ek dit nie meer wou doen nie...my persoonlike opinie, maar dit het my huwelik "vuil" laat voel. So ek is nie teen dit nie hoor, dalk later weer dit probeer, maar vir nou wil ek dit nie kyk nie :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99298 by Cornel
Ek glo ons ons probleem sal oorwaai Charlaine! AANHOUER WEN!

Ek dink ook nie dis 'n sonde nie,solank dit net tussen jou en jou man gebeur is als fine!!!!!!!

Ek het met my ma daaroor gepraat en sy sien ook niks daarmee verkeerd nie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99297 by ChaNa
Happy girl for president lol !!!!!
Ek stem happy. Sjoe ek wil my naam verander op moomie nou nou sien iemand wat my dalk ken die posts en wat dan haha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99293 by ChaNa
O en terwyl jy dans en tease mag hulle ni aan jou vat nie.. Net jy mag vat en als doen. Hulle raak mal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99290 by Elise
Charlaine ek se dis n kak storie dat dit n sonde is daar is niks daarmee fout nie en dan vrouens wat se dis moeite of dis werk is ook sommer dom ek mind weer glad nie daarvoor nie dit hou my en my dh happy so hkm nie

Ek weet maar dit voel asof hy nie wil met my bd nie en dan voel dit of ek hom in die steek laat

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99289 by ChaNa
Dit sal oorwaai cornel.. Ons doen dit soms ini dag so dan is dit nie donker nie inelkgeval lol.. Mans like dit ook kwaai as hulle vrouens vir hulle dans met 'n eina mini rompie of outfit aan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago - 16 years 1 month ago #99282 by Cornel
Happy moet nie teveel daaroor stres nie,alles sal weer na normaal terug keer as baba eers daar is.....so dink ek.....

By ons moet al die liggies AF wees.....voel nog nie heel gemaklik met my lyf nie.......het darem al 2kg verloor vandat ek laas by die gynie was.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account