× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #99278 by ChaNa
Happy ek dink die mans raak bang aan die einde dat as hulle dalk bd die baba gaan kom of hulle is bang hulle maak hom seer. Dis doodnormaal.

Ek like jou idee haha. Ai daai greta wiid vrou wat se dis sonde is sommer bollie. Ja dis sonde maar as 'n man en vrou dit saam doen en kyk glo ek dis binne die huweliks grense en fine. Kan baie opwindend wees vir die mans as die vrouens dit aanmoedig.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99270 by Elise
Sjoe julle is n klomp stout gatte as ek die posts so lees lol maar wat kan ek se ek gedink ek is upnormaal want ek dog vrouens kyk nie bloues nie en hier kom julle met dit uit ek en dh het se 2 cd sakkies vol dvd's en dit is vir my lekker om dit vinnig aan te sit as ek uit die bad klim en hy gaan bad dan sit ek gou n movie aan trek my stoute swart deur skyn pj's aan( kan julle dink hoe lyk dit met die boep lol) en le vinnig op die bed en sit die lig af en dan soms sit ek n kersie of 2 aan net vir die gedagte en glo my dit doen die ding vir hom en dit help darm jou eie hormone ook bietjie aan

Dh is nie juis op die stadium baie "lus" as jy my vra nie nou weet ek nie is dit oor die boep soms in die pad is of is hy bang hy maak baba seer of is hy plain weg nie in die mood nie?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99269 by ChaNa
Hulle kan nie meer skaam kry soos ons alreeds nie lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99266 by Cornel
Nee jong hulle hoef regtig nie skaam te wees nie!!!!!!!

Kom julle! Gesels saam!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99264 by ChaNa
Ek dink ansa, hexy en strikkie wat op is is te skaam lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99262 by Cornel
Ek verstaan Charlaine!

Hulle sit en lag nou vir ons.....dink ek......

Kom gee raad Julle 2,ek en Charlaine is in 'n helse krisis!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99258 by ChaNa
Lyk my dis nou net ek en cornel wat klets. Ek sien hexy en strikkie is op maar hulle chat nie saam nie lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account