× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #99238 by Cornel
Ai Charlaine jy moet nie lag nie jong.......

Ja hy weet van dit,maar dink hy het alweer vergeet daarvan......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99237 by ChaNa
Dis nice Beertjie lol.. Ons het nie sulke goed hier naby nie so ek sal maar ons tuin moet opmaak. Wat kan mens als ini tuin opmaak?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99235 by Cornel
LOL! Sjoe Beertjie jy het omtrent uitgegaan om hom te treat!
Hier in die congo gaan ek bietjie sukkel om dit te doen.....

Enige ander idees?

En 2 dvd's.......om die storie nog erger te maak! lol!!!!!!!!
Dit was by eerste keer in so winkel....gelukkig was ek alleen!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99233 by ChaNa
Hahahahaha Cornel.. Wat ons girls nie sal uitlap hier nie lol.. Weet jou man van hulle? Haha ek lag nou so lekker.

Jong mens moet uitvind watter fantasiee die manne like. Soos bv: Jy moet soos 'n skool meisie aantrek en dan is hy die hoof wat jou inroep omdat jy ''stout'' was ens. Hulle like dit baieeeeee

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99231 by Beertjie
Lekker Cornel jou stoute ding!!!!!

Ek het laas vir my man 'n arabiese aand gemaak, langs die rivier op die sand.. 'n gazibo op geslaan met lappe wat tot op die grond hang.. vure gemaak en soos 'n arabiese prinses aangetrek, wat hom na haar harm toe ontvoer. Ek hom alles gevoer wat 'n mens kan lus maak en sjampanje het goed gevloei en alles het van self gekom.. sommer net daar op die rivier oewer... hyt nie geweet wat hom tref nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago - 16 years 1 month ago #99225 by Cornel
Beertjie ek soek ook raad en hulp vir daai spesiale aand vir manlief,myne verjaar die 2de September......

Charlaine,(sjoe hoe skaam kry ek nou)
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99223 by Beertjie
Anje hoekom doen jy nie iets vir daardie spesiale man van jou nie..blow his mind away....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account