× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #99174 by Lia
Ag ek is so vies, het nou opgevang, 'n lang bdskp getik en toe kom my baas in. Nou ja, toe ek nou wil post, toe gooi moomie my uit.

Ek gaan gou weer probeer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99172 by ChaNa
Beertjie ja dit was ek toe gaan rek ek dit maar self oop nou is dit beter.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99171 by sexy~hexy
Charlaine, ek weet Marie mag ook nie aan die begin geBD nie, oor haar plasenta laag gele het. Dokters tref eerder voorsorg as wat daar iets gebeur. Ek weet met my 1ste swangerskap toe ek in my 2de trimester ingegaan het, het ons dit ook baie gedoen en geniet, toe kom daai honeymoon hormone in oorvloed. Maar daar is baie keer faktore wat maak dat dokters se mens moet vir 'n ruk nie BD nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99170 by ChaNa
My skoonpa se mos 'n vrou het meer arm spiere nodig as 'n man want sy moet kan hande shift tydens gears sonder om die momentum te verbreuk lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99169 by Beertjie
Hexy my idees met "happy hou" raak op....
Ek dink hulle verdien 'n helse prys!

Ek weet regtig nie hoe ander dit van die begin tot die einde regkry nie, en as daar van julle is wat hier lees, gee raad jong!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99167 by Cornel
Charlaine ek het gepm....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99165 by ChaNa
Hoekom mag niemand van julle preggie ladies bd nie shit ek en dh het nie gestop toe ek kylie verwag het nie lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account