× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #98761 by Cornel
HG ~ ons bly in so klein village,hier is 'n restuarant (gee 3 etes ~ontbyt,middagete en aandete) en hier is 'n gym en 'n laundry en ousies wat elke dag jou huisie skoonmaak!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98757 by Elise
nou wie maak vir jou kos cornel?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98756 by Cornel
HG,hier in die congo maak ek glad nie self kos nie,so as ons in die SA is,is dit vir my vreeslik lekker!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98753 by Elise
ja nee hexy ek gaan dit verseker doen want as ek groot pakke boontjies en wortels bv koop en dit nie dadelik op sny nie sit ek die hele pak in die groente mandjie en voor ek weet is dit vrot so hulle moet dit opsny dan kan ek dit net kom verpak en vries ek soek wortels boontjies pampoen wat nog kan mens patats vries?

Weet julle ek het van gister af so lus vir n vars pynappel en dink julle ek kan dit kry?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98750 by Elise
Dit klink baie lekker klippie ek gaan dit verseker probeer

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98749 by sexy~hexy
Ons naaste Fruit & Veg is in Upington...en gaan nie nou gou daai kant toe nie, wil ook doen wat jy wil doen Happy....want hier by ons Shoprite is die groente en vrugte maar pateties.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98747 by Elise
ek hou van julle idees nou raak ek sommer honger

Ek wil kyk om die naweek by fruit & veg te gaan groente koop en sommer laat hulle dit vir my op sny en dan kan ek dit vries dan het ek lekker groente vir die maand ek is moeg vir rys mielies ertjies en chips of mash

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account