× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #99009 by sexy~hexy
Jayden se kamer was ook Eeyore en Winnie...ek het meer gegaan vir Eeyore as Winnie :) En nou as ek die winkels loop sien ek altyd Eeyore en Winnie raak...het gister weer bottels en melkhouers en sulke goed gesien...sal maar weer van dit koop vir die nuwe babas :blush:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98998 by Elise
Marie dit voel soos n ewigheid vir my die 21 dae voel vir my baie lank.

My baba kamer tema is winnie the pooh omdat ek nie weet wat die is nie kan ek nie dit blou of pienk maak nie ek wou dit n under the sea tema gemaak het maar dit is nogals moeilik om goed te kry vir dit.

Hexy ongelukkig vir n keiser ek wil nie maar het nie n keuse nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98991 by sexy~hexy
Hi Happy en Marie :)

Happy, gaan jy vir 'n keiser of normaal?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98988 by marie r
Happy ek kan dink. Maar byt vas. 21dae is glad een van die dae verby.

Dankie Happy. Ek het met Eduan se kamer ook probeer om dit seuntjierig te kry. Wou nie net 'n baba kamer hê en dan na 'n ruk as hy bietjie groter is dan hou en nie daarvan nie. Of dan moet ek weer 'n klomp geld spandeer om sy kamer oor te doen nie. Dit is hoekom ek so 'n tema kies.

Happy wat is die tema van jou babakamer?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98984 by Elise
Dit begin nou vir y baie moeilik raak marie ek is ou te angstig en te excited maar dit is darem amper verby. daai kamer gaan stuning lyk

More hexy

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98981 by marie r
Nog een om julle 'n idee te gee.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98980 by marie r
Hexy ek kon dit mooi en duidelik sien. Die dame wat die 4d gedoen het, het probeer om nog 'n mooi shot te kry toe sê ek al vir haar dit is 'n seuntjie, want toe sien ek sy tools al.

Ek gaan later bietjie vandag shopping doen. Kan julle glo ek het nog nie oor die naweek tyd gehad op iets blou's te koop nie...... Gaan defnitief vandag vir boeta iets koop. Beplan om sommer vir hom dummies ook al te gaan koop. My ma het al klaar blykbaar iets vreesliks die naweek gaan shop. Klomp goed vir boeta gekoop. So ek kan nie wag dat sy dit later in die week vir my bring nie.

Het heel toevallig Vrydag aand 'n kamer tema vir boeta se kamer gesien op www.treehouse.co.za
So toe het ons gou Saterdag na dit gaan kyk en ek like dit vreeslik. So boeta se kamer se tema gaan pilot patrol wees. Sal gou bietjie foto's opsit.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account