× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #98916 by marie r
Jip Morgan. My man het klaar gesê die 2 boeties gaan maar later bunk beds kry en 'n kamer deel.
Sal nou nou bietjie foto's kom post.

Morgan het AF al opgedaag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98914 by Morgan
Ansa so bly julle kon iets sien baie geluk mamma!

Marie jy moet asb van die 4d photos kom post, ons wil ook sien! baie geluk met die mannetjie die 2 boeties gan nog baie lekker saam speel!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98913 by marie r
Hi Girls.

Ansa ek het Vrydagaand iets vir jou gepost, maar ek sien dit is nou weg. Weet nie wat gaan aan nie. Geluk met die 1! Nou kan jy seker nie meer wag tot Donderdag toe nie?

Hoe gaan dit met al julle ander? Hoe was julle naweek?

Ok. Nou wil julle seker weet hoe het dit gegaan met my 4d Scan. Dit was so amazing om vir Peanut te sien weer. Hulle groei soveel in 3 weke se tyd. Peanut het bietjie agter die plasenta weggekruip, maar ons kon darem sien wat is Peanut. En dit is 'n



Jip, julle het reg gesien. Eduan kry 'n boetie, perfek en volmaak.
Hy speel iets vreesliks met die naelstring & hy't tot op 'n stadium die naelstring in sy mondjie gesit en dit gesuig. Hy's ook vreeslik aktief.

So ek's 'n seuntjie mamma.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98861 by Ansa_S
So Dr se daar is net een baba! Meet 9.3 mm en wys ek is 6 weke en 6 dae swanger so groot is die omtrek van die sakkie! Maar is nou eers 5 weke en 2 dae swanger!

Dokter is so opgewonde, wil he ek moet sondag weer inkom vir nog 'n sonar sodat hy kan kyk of hy nog 'n mooier foto kan neem!

Is eintlik gelukkig om al iets te sien al is dit net die sirkeltjie van die vrugsakkie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98838 by Strik*kie
Ok julle ek gaan skedaddle.

Lekker naweek vir almal!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98819 by Elise
Jap cornel ek is op facebook elise vermeulen

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98809 by Strik*kie
Cornel, dit is soooo nice en baie waar. Dankie mens het so iets nodig om net weer rustig te raak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account