× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #98655 by Ansa_S
Watse suiglekker sal werk?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98650 by Kinderelomelo
ansa al wat vir my naar gewerk het was 'n paar druppels Lennons Jamaika gemmer in swart Rooibos tee. Jy koop die Jamaika Gemmer sommer by Pick 'n Pay waar al die boererade is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98647 by Ansa_S
Manlief is gou in die dorp hy sal vir my gou coke bring vir die naar!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98645 by Driekie
Haai - ek sien Hexy het gese van die Adco Mayogel...ek gebruik dit al jaaaaaare maar vir die stress-ding want dokter kan nie uitfigure of ek n maagsweer het of nie en wanner ek daai druk-kol seer iets kry van die stress op my maag is dit al wat help..

Ek het by my apteek weer van dit gekry toe ek so 6 weke swanger was nou en die apteker het toe vir my gese...hy stel voor ek gebruik dit absoluut net wanneer dit uiters nodig is en nie n elke dag ding soos wat jy kan doen met Gaviscon as jy preggy is nie..

So ek het n bottel by die huis maar het nog net so 2 keer n med.mate vol gedrink...verder doen ek Gaviscon, melk en suiglekkers..al wat help vir sooibrand en preggy..

O ja en die prys wissel so tussen R14.00 en R25.00 wat ek al betaal het vir n botteltjie...

Maar glo my dit werk bitter vinnig en maak jou vreeslik gasvry....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98644 by klippie
Shame Ansa, miskien moet jy bietjie in die personeelkamer gaan gaps!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98643 by Kinderelomelo
klippie wrote:

2KM - ons hou alles gekruis! Voel jy positief?


Nie juis nie. Ons het ge B'd die maand maar baie min. van so CD7-14 elke 2de dag. Niks daarna nie omdat ek toe begin siek raak en was nie lus nie. Ons kyk maar. As ek nou daaraan dink het ons nie eintlik te sleg gedoen nie maar ek weet glad nie wanneer ek ovuleer nie. MY EWCM kom altyd die dag nadat AF gestop het en dan is dit binne 'n dag weg en kom nooit weer nie, teen CD 11 lyk dit asof ek klaar geovuleer het. So ek weet nie. HBuuzz op de Engelse TTC thread so vi rmy 'n Fertile Focus goedemegafter stuur, as ek die maand nie regkom nie is ek gesort vir volgende maand. Ek het dit nog nie ontvang nie en sien uit om te sien presies wanneer ek ovuleer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98641 by Ansa_S
Geniet dit Cornel! :S

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account