× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #98628 by Lia
HI julle, hehe, die 2de gaan lekker besig wees.

Jammer, ek verlaat julle nou, julle moet 'n heerlike dag he.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98627 by marie r
Ek gaan ook die 2de September gynie toe...... So dit is net Hexy wat nie dan gaan nie, maar sy gaan die 15de.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98626 by klippie
Ansa, kan jy melk drink? As dit jou nie naar maak nie, probeer dit. 'n Glas melk help baie vir die sooibrand. Ek like nie melk nie, maar as ek so sooi, dan druk ek my neus toe en drink 'n glas melk - werk soos 'n bom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98622 by Elise
Ansa ek voel al soos gaviscon glo my maar na die einde se kant toe is daar nie juis veel wat help nie le net n bietjie hoer op in die bed en drink n glas ys koue melk voor jy in die bed klim en moenie eet n uur voor jy gaan le nie, aan die einde raak jy daaraan gewoont want baba druk jou maag en dan is daar konstante suur wat opstoot ek is nou op daai staduim waar melk maar my grootste vriend is

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98621 by klippie
O ja, en ek het ook bietjie gewig verloor - my armpies een beentjies is mos maer, maar my pens, o wee. So ek het ampertjies 4kg verloor in amper 2 maande - alles om my middel, 6cm om my maag verloor. Ek lyk al beter, maar die pensie is nog soos 'n balon. Ek dieet nie eintlik nie, maar ek eet omtrent niks meer suiker of iets met deeg nie. En ek het bietjie begin oefen - gaan hardloop elke 2de aand 2km. Dit maak my half dood en vat 20 minute, maar ek kners op my tande. Teen Desember gaan ek cool lyk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98620 by Ansa_S
Eet Hexy eet! Die baba's is seker honger jong!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98617 by sexy~hexy
Nee o vrek, ek het regtig die munchies vandag :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account