× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #98614 by Ansa_S
Ek sal hoor Hexy, want ek hou uit met die sooibrand tot in die aand dan kan ek nie meer nie, dan dwing ek maar myself om giviscon te drink!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98612 by klippie
Slakkie, sjame man, ons s'n is so 2 weke terug gedoen.........woes

Ek luister so na al julle skete en pyne - julle, ek het gister gaan gholf speel, bleddie onnosel ek weet, en my rug is sooooo seer, dit wil afbreek - die pyn sit net so op my linker stuitjie bokant my heup, elke keer as ek trap smaak dit my ek gaan inmekaar sak. oi oi oi

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98607 by sexy~hexy
Ansa...iemand het vir my vertel van Adco Mayo gel....net soos Gaviscon maar goedkoper en proe nie so sleg nie. Dalk by jou apteek hoor of hulle weet van dit? Ek het nog nie dit probeer nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98606 by Ansa_S
Ek gebruik gaviscon Hexy maar dit is baie sleg vir my!

IS vandag regtig ordentlik naar! Het nou amper weer gekwerts in my klas gelukkig was hier niemand nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98598 by sexy~hexy
Maar nou ja, die 15de is 'n GROOT dag...3D scan en sien die gynie weer...en ons gaan HEEL dag net shop :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98597 by Slakkie
Strikkie ek is nog hier!! Net vrek besig - een woord Klippie sal verstaan trustoudit :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98595 by Elise
ja ek is nou op daai stadium waar ek die gynae elke 10 dae moet sien en die hosp is so 25-30 mins van ons af so julle kan net dink hoe dit voel om so ver met die boep te ry lol

Hexy ek is dit ook hoor en daai was nog by die see ook die jaar moes ek ons see trip n mis gee want ons gaan altyd middle sep see toe en nou kan ek nie gaan nie :-(

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account