× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #98556 by klippie
Strikkie, ek sal nie kan wag tot Maandag nie, as jy die naweek toets en dis BFP, moet jy post op Facebook - maar gebruik kodetaal dat net ons sal weet, soos dat jy lus is vir roomys of bly dis somer...of so iets.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98554 by Strik*kie
Ag nee Charlaine, ons gaan onself nie bejammer nie ons chat maar net aan. :lol: Dink die chats gaan soms so vinnig dan lees mens iemand s'n altyd mis.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98553 by Driekie
Hellooo almal!!!!

Ek het sommer groot geskrik vanoggend - toe my mense die goed van die trok aflaai het hulle n bondel van daai staal-tipe trunking wat hulle in groot geboue gebruik vir die elektrise drade skuins teen die trok gesit en die gly toe en kap my op my kop aan die voorkant..nou sit ek met n vieslike hoofpyn..darem het ek nie seergekry andersins nie...maar nou voel ek nie baie lekker nie

Ek wil kyk om maar vroeer huis toe te gaan.
Verder gan dit baie goed hier!

Skuus julle ek kan nie eers als onthou wat ek nou gelees het nie

Net van Ansa se moerawiese hoe telling!!!WWWOOOOWWW!!!!!!!!!!!

O ja en nog n ding wat help vir die naar is suiglekkers - soos daai pakke met die vrugte-gegeurde lekkers..kanni die naam onthou nie...

Skuus julle ek sal so deur die dag probeer byhou..wil net rustig wees met hierdie hoofpyn..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98552 by klippie
O ja, en hallo Happy - so bly alles gaan goed met jou - min dae!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98550 by klippie
O girlies, ek het 'n klompie goed om klaar te maak, maar as dit klaar is, kan ek lekker chat vanmiddag. Ek sien moomie vreet nie meer so baie internet nie - seker omdat hulle op 'n nuwe server is!

Strikkie, jy moet toets, assamblief! En jy ook Charlain - ek het 'n goeie feeling daar broei iets by jou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98549 by Strik*kie
:lol: Hallo Beertjie, bly jy voel beter vandag jong!!!

Hexy, ja dit is nou maar net nie in ons hande nie, en sal moeilik wees soos maar elke maand vir afgelope paar jaar maar ons sal weer daardeur kom. Ek glo Die Here sal vir my gee wanneer die Tyd reg is. mwah!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #98548 by ChaNa
Na watter hospitaal toe gaan jy Happy

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account