× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #97696 by Ansa_S
Die trip cancel as ginekoloog jou aanraai om nie te vlieg nie!

Niks wonderlikers en belangriker as 'n swangerskap nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97694 by Ansa_S
Cornel dit klink lekker!

Strikkie my simptomes was:

Net na ovulasie seer nippels, toe word dit seer borste so erg dat ek wil pynpille drink!

En sooibrand!

Dag voor AF moes kom was ek vas oortuig sy is oppad, het af krampe gehad en als!

Later die middag toe ek badkamer toe gaan het ek 'n slymerige afskeiding gehad!

Dag wag AF moes kom het dit die hele tyd gevoel of sy oppad is!

2dae later BFP!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97693 by Strik*kie
Dalk is almal maar besig met hulle eie dinge. Ons raak ook nou nou weer beisg dan gaan ek ok weer minder chat. lol

Ag lekker Cornel wens ons s'n was so naby ek moet dorp toe ry as wil gym so ek gebruik maar my masjiene wat ek het by huis (as ek krag het daarvoor)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97691 by ChaNa
Dis lekker cornel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97687 by ChaNa
Mag ek julle vra:

Se nou maar julle mag nie preggies geraak het nie en het klaar 'n oorsese trip betaal en toe raak julle swanger. Wat sou julle doen?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97683 by Cornel
Nee Ansa...hier is 'n groot gym net so entjie van my huisie af.....daar is trap fietse 2 loopmasjien en dan baie gewigte,maar ek oefen nie met die gewigte nie......

Ry net 20 min fiets en stap 10 min lekker vinnig!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #97682 by ChaNa
Want finally kan julle 'n hele ruk chat en dan chat die ander maar min lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account