× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #96452 by Ansa_S
O hel ek wil nou huis toe! Voel goor op my maag, so gagga naar gevoel! En daar is nog 'n uur van klas gee oor!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96450 by sexy~hexy
Toemaar, ek sien nou Beertjie. Ek het die goedkoper opsie gevat, waar jy betaal vir 8mde en 4mde gratis kry...so die monitor is uit vir my :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96448 by sexy~hexy
Sjoe, hoe so Beertjie?

Ek het met Jayden ook eers op 7mde begin wys en eie klere gedra tot op die einde. Sover dra ek ook nog eie klere, maar kan voel die broeke sit al bietjie stywer.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96444 by Driekie
Dis waar wat jy se Beertjie!Met Markus het ek eers regtig begin wys op so 6/7 maande en het tot die einde my eie klere gedra...maar met hierdie enetjie het ek al op 7 weke beginne sukkel met my broeke!
Ek het nog nie n foto kom post nie want vir my lyk dit net soos rolletjies...maar met my gynae besoek was my gewig baie laer as wat ek dit geskat het!

Ek neem weer more my maandelikse foto en sal dan kan sien of daar al ietsie is wat n foto regverdig..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96442 by sexy~hexy
Ek hoor in Bloem is daar een mamoviese Baby City, so ek gaan beslis daar gaan kyk. Op ons lys om te koop is sover: twin pram, 2 kar/drastoeltjies, kombersies, verf vir babakamer, border vir babakamer, rakkies, steriliser, bottels en tiete, doeke, doekesak en 'n mikrogolfoond....dis waaraan ek nou so vinnig kan dink. En as ons nou weet wat dit is, kan ons beslis kyk vir 'n paar stelletjies klere :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96441 by Beertjie
Sexy ek het ook ingeskryf... jy kan dalk 'n free baby monitor kry?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96440 by Ansa_S
Julle ek het presies die maand wat my eerste baba sou kom my rerige bfp gekry!

My eerste miskraam se baba sou nou in Augustus gekom het en ek het nou in Augustus my eerse sterk BFP gekry!

Wys jou net weer God gee meer terug as wat hy wegneem!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account