× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #96439 by Ansa_S
Waar is vb en klippie en strikkie????

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96438 by sexy~hexy
Ek wag vir my eerste Baba & Kleuter, het ingeskryf vir 'n jaar subskripsie, hoop ek kry ook 'n bederfdingetjie by hulle soos Cornel en Gbaby....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96436 by Driekie
Dis by Baby-City...ek wil ok nou bitter vinnig weer in JHB uitkom om te shop....ons dorp is pathetic as dit by sulke goed kom!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96435 by marie r
Hallo Dames

Jammer ek log nou eers in, maar ek was bietjie uithuisig.

Sien dit gaan darem nog sover goed met almal. Ek alles opgevang maar ek kan nie veel onthou nie.

Sien Paisley het bietjie kom hallo sê.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96434 by Ansa_S
My ma is dierbaar, het vir my augustus se baba en kleuter gekoop en vandag vir my by die skool gegee! So ek gaan vandag na skool ietsie eet en dan op die bed neerval en my boek deur blaai!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96433 by Driekie
HAAAAAAAAAI Pais - so lank laas gechat!!!!!!Jou ticker-prentjie is uber-cute!!!!!!!!

Hehehe - hou dit - op n seker ouderdom begin hulle dink dis speelgoed en as jy dit soek is dit weg want dan het die klein karnallie dit beetgekry!!!!!
Markus se goed het party soms soos mis voor die son verdwyn - n bottel, dummies, sy tandeborsel, naelknippertjie - en so kan ek aangaan....ons het die goed nog nie weer kon opspoor nie en het al n paar keer die hele huis omgekeer en skoongemaak!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #96432 by Beertjie
Thanks Driekie!

Ansa my maag is ook aan die onder kant half opgeblaas, hulle se party vroue is vroeer as ander uit en jy kry vrouens wat al op 6 weke 'n boepie begin wys.. Ek het deesdae spiere in my maag wat ek nie eers geweet het is daar nie..:) alles trek as ek snaaks beweeg..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account