Hellllloooooo!!!!!!!!
Jippeeeee - ek beginne beter voel!!!!!Was glad nie siek of naar gisteraand nie!!!!Maar o my dinges ek lus net die ongesonde goed - choccies, coke, koek, custard

...noem maar op!!!!
Beertjie - partykeer sal daar dae verbygaan dat jy niks voel nie - met my seuntjie het ek n simptoomlose swangerskap gehad....wag totdat baba al beweeg en skop en sommer vir so 3 dae tjoepstil is....dis wanner jy stress...maar weereens nie nodig nie want dis wanner hulle spasie te klein raak om te beweeg wat hulle so stil raak!!!
Sjoe maar die hormone maak my nogals short-tempered, VADERLAND!!!Ek so byna byna vir n ou oor die foon vanoggend gese wat presies ek van hom dink - die ongeskikte vark!!
Hoe ganit verder hier - klink vir my of al die babies mooi groei nog en of dit nog goed gan met ons ttc fairies!!??
My man se ouma was so oulik - sy't vir die agterklein-kinders elkeen n beertjie-warmwatersal gekoop - including kleintjie hier binne my en so oulike geel kombersie met Zebratjies op vir hom/haar..