× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #95634 by Driekie
More more more!!!

Ek kon glad en geheel nie op moomie inkom Vrydag nie - so ekj se nou HOWDY en hoezit vir almal!!!!

Klink oor die algemeen of dit goed gan met almal, ek kan nie die detail onthou nie - ASKUUS JULLE!!

Ek wens nou net regtig dat hierdie opgeblaasde naarheid tipe iets kan verdwyn - dit laat my regtig siek voel!Ek het dit GLAD nie gehad met Markus nie...laat my wonder...hehehe
Verder voel ek nou weer vanoggend fine..behalwe vir hoofpyn...aijaijai :laugh: :laugh:

Nog net n week en n half dan is ek by 12 weke - whoooooooohoooooooo

Needless to say ek het my naweek amper omgeslaap en ons het Saterdag gehoor een van ons goeie vriende hier op die dorp, is Vrydagaand/Saterdag-oggend in n kar-ongeluk in Pretoria dood. Ai en hy was nog so jonk!

Verder wat's nuus hier????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95633 by Lia
Hi Morgs, ag jong, as jy dan nie vir jou senuwees wil toets nie, toets dan maar vir myne asb. Jy hoef nie te kyk nie, jy kan pic scan met toe oe en dan foto op skerm toe hou met papier en dit post op moomie, ons sal vir jou kyk of die positiewe of positiewe nuus is. Baie Geluk met Carli se wen !! Geniet Saterdag se doe, ek het Saterdag mense by my, sien glad nie uit nie.

Beertjie, ek is seker mediese fondse sal jou nog vat, maar net uitsluit die 1ste 3 maande of so, dan is die kraam darem gedek en dan het jy meer geld om op baba te spend.

Ansa, my boobs is nie meer so seer soos dit was nie, maar dis definitief groter, nie dat ander mense sal oplet nie, ek het mos maar super klein boobs.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95624 by Ansa_S
Ek gaan nou-nou gou my huisdokter bel en laat weet ek is swanger! Hy gaan so opgewonde wees!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95620 by Ansa_S
Julle ek chat nou met Skapie, haar baba kom 10 november! Lekker naby!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95621 by Beertjie
Charlain ons gaan na 'n privaat hospitaal toe gaan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95618 by Beertjie
Dankie Heksie!

Ek gaan ook nou eers groet sal later weer chat, moet gou eers 'n klomp kwotasies maak.

Lekker dag verder vir julle!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95617 by ChaNa
Ek moet ook gaan en bietjie werk. Hoop almal het 'n lekker dag verder

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account