× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #95594 by ChaNa
Morgs ????????????????????????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95593 by sexy~hexy
Ansa, ek weet hoe jy voel :D Met die dat ons nou Bloem toe gaan, kan ons lekker gaan shop. Ek kry einde van die maand goeie bonus, so dit moet gaan vir 'n stootkarretjie en karstoeltjies...en dan wil ons die babakamer begin regkry. Ek is nie nou veel gepla oor klere en skoonmaakgoed nie, my vriendin het gese ek sal genoeg kry op my babyshower, en omdat ek met Jayden nie 'n babyshower gehad het nie, gaan sy sorg ek kry 'n goeie babyshower, en ek weet sy doen altyd moeite :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95592 by Beertjie
Ansa ek dink ek het my datum op my tikker verkeerd gehad het dit nou probeer reg maak ek dink ek is so 30 Maart of 1ste April.
Ek is so bly dat ek nie die enigste is wat worry oor die pyne en dan weer worry as daar nie is nie.

Weet julle van enige goeie ginies in bloem?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95591 by ChaNa
Hexy - Jy moet kyk, Avent het ook 'n baie goeie room vir rekmerke, Ek het dit gebruik en het niks rekmerke gekry op my maag en bene nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95589 by sexy~hexy
Dames...hoe werk die room met die bio-oil nou weer? Hoeveel van wat?

Hi Morgan :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95586 by ChaNa
Morgs het AF al gekom ??????????????????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95585 by Ansa_S
Morgan ek sal hoor by manlief wat is als in sy beplanning vir daardie dag, ons plattelanders kry nie baie tyd om stad toe te gaan nie so as ons die dag kans kry is ons so besig om als te probeer opvang! Maar ek sal jou verseker laat weet!

Manlief het vrydag 2 turkoois dummies gekoop vir 0-3 maande! Ag moeder dit is so klein, ek en hy kyk kort kort daarna en dan giggel ons net!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account