× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #95682 by Strik*kie
Helo Ansa, grrrr vir ontvangsdames, hulle is nie dr's nie waarmee wil hulle help. Nogmaals sorry oor gister jong. he he.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95678 by Ansa_S
Hallo strikkels en driekie!

Ek het my nou so vervies vir die ontvangsdame by my huisdokter ek vra om met dokter te praat en sy se is dit nie dalk iets waarmee die suster kan help nie!

Sal nou maar eerder 'n afspraak maak om hom te gaan sien!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95668 by Strik*kie
Ankia, ai shame man arme W, hoop hy voel gou beter.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95664 by Strik*kie
Hallo Anje, ja ek ook. :lol:

Ansa, skies wou nog se gister besig om kos te maak en het my fb bl oopgelos, toe sien ek jy het op stadium boodskap gestuur maar toe is jy weer offline. Skies jy het seker gedink willie met jou chat nie ;)

Hallo Cornel.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95659 by Cornel
Halo julle!

Lyk vir my almal is hard aan die werk!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95658 by Lia
Hallo Drix, lekker om van jou te hoor. Sjoe, jy is al so naby aan die 12 weke merk, nog 'n daggie nader aan 'n naar vrye swangerskap, of ek hoop vir jou part so.

Ek het besef na my scan volgende week is ek ook naby aan die 12 weke merk. Ek kan nie meer wag nie, so kan net dink hoe jy voel.

Hi Strikkels, ja kyk ek het nou gesien hoe groot moomie addict ek is, het steeds heeltyd probeer in gaan, alhoewel hulle gese het hulle gaan Vrydag af wees.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95639 by Strik*kie
Hallloooooooooooo julleeeeee

Heng ek het julle almal so gemis vrydag :( dis goor om sonder chat te gaan vir nog 'n dag in die week he he

Hoop dit gaan goed met al die preggie fairies!!!!!!!!!!

Morgan FF het O confirm op cd 14 maar het gister en vandag temp dip gehad so weet nie wat dit beteken. :(
Wanneer toets jy dame???????????????????

Klippie ek is bly als was ok met dr, klink nice dr daai. Ek is ook nop op die ttc jong.

Hallo almal verder kan nie onthou wie het wat nog gese :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account