× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #95739 by Kinderelomelo
Hello Dames

Mag ek bietjie vir julle join? Ek gesels op die Engelse TTC blad maar klets graag ook in Afrikaans.

My Naam is Celeste ek het klaar 2 kiddies maar ons probeer nou vir nr 3.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95721 by Ansa_S
Ja Hexy hy is vreeslik dierbaar! En hy sit nie die sonar eers op by die medies nie!

Hy is altyd net so opgewonde om iets op die sonar te sien! Toe ek vir hom se wat is my telling en vir hoeveel weke toe se hy Sjoe!! Dit klink sommer baie goed!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95718 by Beertjie
Ek is vrek bang vir naalde!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Dankie vir die raad.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95715 by sexy~hexy
Skuus julle, my gynie het gese hulle kan nie die toets vir downs doen op 'n tweeling nie, maar sy het wel elkeen se nekvelletjie goed bekyk en gese daar is nie 'n verdikking nie. Weet nie of hulle vrugwater vat en toets nie??

Ag Ansa, jou dokter klink dierbaar, dat hy sommer vanself aanbied dat jy inkom vir 'n sonar!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95714 by Ansa_S
Jong die dokter se ons kyk maar net uit nuuskierigheid uit of ons al 'n ietsie kan sien! Al sien ek net 'n klein kolletjie dan sal ek bly wees!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95713 by Strik*kie
Beertjie ek dink hulle meet afstand by neusie of iets. Gaan lees by Feb/mrt mommies dink Carmen het dit al gedoen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95712 by Cornel
Ansa,ek is nou besig om al my inligting wat ek oor Varkboerdery het op die rekenaar te tik en dit te print.....wil dit in leer vorm he.

Dan het ek al my baba en kleuter tydskrifte gebring waaruit ek al die belangrike goedjies wil skeer en ook in leer vorm sit!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account