× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #95572 by Beertjie
Ek sukkel vanoggend met moomie, ek kry kort kort errors.

My dokter is oorsee en kom eers in september terug. Wanneer dink julle moet ek vir my eerste sonar gaan?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95571 by Lia
Ag shame Marie, jy gaan die arme mense se siele nog 'n week uittrek. Maar dis seker maar beter om dubbel seker te wees. Jy moet jou boetie se kuier baie geniet !!

Girls, ek log nou bietjie uit om te werk. Chat nou nou weer. Ek hoop ek kan nou nou weer in kom.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95570 by sexy~hexy
Charlaine, ek was nounet op die Jan/Feb 2011 thread en julle almal se name het daar ook gewys...dis almal wat op die forum chat wie se name wys.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95569 by Ansa_S
Se gou vir my of is ek mal! Vrydag het ek die heerlikste trekpyne gehad laat die middag, nou dink ek, ek moet dit elke dag voel! Nou voel ek dit nie elke dag nie en nou dink ek weer daar is fout!

Moet mens elke dag 'n getrekkery voel of nie?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95568 by marie r
Hexy wat is jou skype naam? Ons s'n is marjoe.rademan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95567 by Ansa_S
Anje my afspraak is eers half 3 die 2e september!

Manlief se ons moet altwee verlof insit vir die dag en vroeg ry en dan iewers lekker ontbyt gaan eet en bietjie rondloop en dan dokter toe gaan!

Al wat sleg is van so laat buitend die gewag is, ek kan nie juis shop voor ek nie weet of dit 1 of 2tjies gaan wees nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95563 by ChaNa
Hxy - Almal se name wat langs Enige iemand sukses met .... Staan view daai thread.. Want as ek bv goou na 'n ander thread gaan dan wys my naam nie meer by julle nie. Maar as mens terugkom dan wys hy weer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account