× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #95547 by ChaNa
Siestog Ankia..Oor ontsteking is 'n lelike ding vir 'n kind want dis VREK seer. Bly hy is darem al bietjie beter.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95543 by Lia
Hi Cornel !!

Charlaine, ouch !! Volg maar liewers drs orders en wag.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95544 by Beertjie
Ek probeer om 'n tikker op te sit, sukkel nog 'n bietjie.

Ek is van dag 5 weke en 6 dae swanger!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95539 by Lia
Ai Ankies, sterkte met die familie ding !! Ek is baie bly William was nie te ernstig siek nie en dat hy nou weer beter is !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95538 by ChaNa
Ek en DH het gister probeer bd maar ai ai ai dit was te eina toe kon ek nie. Dr het gese 2 tot 3weke na die operasie mag ons eers bd maar ek het gedink ek voel fine lol.. Wat seer is is die feit dat dit of geswel is daar binne of vernou lol.. Sorry tmi, maar dit is baie baie tight en manlief gaan beslis nie daar in kan kom nie dis hoekom dit so seer gevoel het. Sal maar my 2weke uitwag wat vrydag is en dan kyk hoe is dit. As dit so tight bly beter dr roodt vinnig plan maak lol. DH dink dis dalk maar net swelling. Hoop hys reg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95537 by Cornel
Goeie more almal!

Vanoggend is ek bietjie laat.....het eers gou bietjie die gym gaan besoek en toe eers kom stort en my hare geblaas..........die styl wat ek nou het moet ek maar blaas anders lyk ek vreeslik deurmekaar! :laugh:

Moes nou eers 'n lysie van almal se goedjies maak,want jylle het omtrent al gechat......ek glo al die verlore nuus is al ingehaal.... :laugh:

Okay hier gaan ek.......
Ankia~ hoop William is al beter.

Marie ~ Kan net dink hoe opgewonde jy is oor saterdag ~ update asb sodra jy weet! ;)

Klippie ~ jy is nie al "non-fairy" hier nie......ek is darem ook hier! ;)

Ansa ~ Baie geluk met die goeie tellling

As daar iemand of iets is wat ek vergeet het,is ek jammer!

Baie lekker dag vir julle almal!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95536 by Lia
Hehe Beertjie, in daardie geval is my geld op 'n 2ling !! Hoeveel weke is jy nou weer? Jy moet vir jou 'n ticker opsit jong. PS: Ek het jou gepm op jou vraag.

Hexy, dis great om dit te weet. Noe voel ek baie beter.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account