× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #95254 by Lia
O gits, vergeet om te se, baba het ook perfek gegroei, volgens my datums moet ek 8w 4d wees, maar volgens scan is ek 8w 3d en met die vorige een moes ek 6w 4d gewees het en scan het gese 6w 3d. Drs se 'n dag verskil is ok. So dit lyk darem of baba op regte tempo groei. Baba was 5.9 mm op 6w scan en is nou 18. 4 mm.

Whooooohoooo Alle eer aan ons God !!!!!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95252 by Lia
Ok, dis 'n bietjie weird, vir die groot naam wat dr Pentz het, is sy "equipment" maar bietjie oud.

Daar is mos nie 'n doppler op die masjien nie, so kon nie hartklop hoor nie, maar hy wou nie kans vat om weer interne scan te doen nie, so het die keer die scan op die maag gedoen en die prentjie is nie so mooi nie, maar ons kon die hartkloppie duidelik sien. Hy se plasenta lyk baie goed en daar is geen aanduiding van bloed nie, so ons dink ons is oor ons ergste skrik. Hy se hy dink die een gaan sit. Dit is absoluut amazing !!!!

Ek sien dr weer die 2de Sept en is eintlik baie bly daaroor. Ek is baie meer opgewonde en positief as wat ek was en ek is oortuig hierdie een gaan sit !!

Ons het daarna sommer nog 'n bietjie outfits vir baba gaan koop.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95251 by Strik*kie
Ja Cornel, lyk my almal is weg.

Sien Anje is terug!!!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95249 by Lia
Hi Morgs, jong ek is sommer op my senuwees vir jou part. Jy moet ons asb. laat weet sodra jy getoets het. Kom ons hoop AF daag op die naweek. BTW: Jy kan altwee enige tyd aflaai vir babysit.

HI Aspoestertjie, baie baie welkom !! Toemaar ek het nooit gedink ek sal ooit soveel info met vreemde mense deel nie, maar die dames hier is deel van my daaglikse pitkos en ‘n uitstekende supportbase.

Klippie, BAIE STERKTE vir more !!! Sien baie uit om van jou te hoor !! En jip ek dink ‘n maybebaby sal kan optel.

Hi G, ag ek is so bly Riko is al amper oor die maag ding. Sterkte jong, kan dink 3 kiddies kan nie maklik wees nie.

Hoop nou nie ek het iemand uitgelos nie.

En nou vir my storie:

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95248 by Cornel
Nou is almal weg! :-(

Dis nou nog net ek,Strikkie en Aspoestertjie wat nog hier is?????????

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95243 by Cornel
En ek ook......hier in die Congo is regtig niemand om mee te gesels nie..........

Hierdie klompie girls is nou maar my vriendinne en hulle is UITSTEKEND!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95241 by Strik*kie
Aspoestertjie, welkom jong en baie geluk met die 2e een oppad. Toemaar vriendin van my se seuntjie 7 mnde toe sy uitvind nr 2 is oppad.

O ja en as jy 2jr terug vir my gese het ek sal in 'n "chatroom" opeindig sou ek vir jou gelag het ;) Maar die een is ook die naaste wat ek sal kom aan dit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account