× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #95271 by Strik*kie
Ok julle girls gaan solank groet, tussendeur doen ek gou my dageinde goed.

Julle moet lekker aand he en "sleep tight" ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95268 by Cornel
Charlaine ek sien jy loer vir ons!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95267 by Strik*kie
Tata Anje, lekker aand en nou kan jy lekker slaap vanaand.

xx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95265 by Cornel
Tata Anje!!!!!!

Baie bly oor die goeie nuus!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95261 by Lia
Strikkie, ek het regtig gedink ek was rustig, maar ek kan nou voel ek is nou selfs rustiger. Ek het darem 'n wonderlike man wat ook help. Ek weet nie hoe doen enkel swanger vrouens dit nie.

Julle moet 'n heerlike aand he, ek moet gou my belasting op efiling laai. Hoop ek kry daar ook 'n bietjie goeie nuus.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95256 by Strik*kie
Ag Anje ek is so bly als ok, nou kan jy rustig raak en dit begin geniet!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95255 by Cornel
Anje ek is so bly alles lyk goed!

Pas jouself nou net mooi op...........!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account