× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #93046 by Strik*kie
Anje, VB en Kriek is darem ook so af en toe hier. Kriek moet van haar sel af post en dit gaan lyk my maar moeilik met die selfoon se posts. Kriek begin more by nuwe werk, so dan sal ons seker weer bietjie van haar hoor Maar dit gaan goed mt haar. Is so bly vir haar dat sy werk gekry het en glo dit sal goed gaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93043 by Lia
Dankie Strikkels, en nee jy se dit verkeerd - WANNEER jy swanger word !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93042 by Lia
Marie, Sterkte by dr !! Hoop hy kan vir jou iets gee !!

Girls, ek onthou so 2 maande nadat ek die groep gejoin het, het al die preggy fairies net preggy stuff gepraat en ek het vir 'n oomblik gevoel ek pas nie in nie. Ek sien julle ander TTC girls chat nie meer so baie nie en ek wil net se regtig jammer as ek julle so laat voel. Ek mis julle girls !! Kom chat asb. saam en laat weet ons waar julle nou is. Ek weet Slakkie en Klippie gaan Vrydag dok toe, en ek weet Lalie en Charlaine vat 'n breuk, en Ankia en Strikkels chat darem nog hier, maar wat van die ander girls? En Nessie loer so nou en dan in. Wie is nog oor?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93039 by Strik*kie
Anje, was vrydag so bedrywig het eers teen 3h00 tyd gehad om te loer wat hier aangaan. Gits kon nie glo dit raak toe so besig by ons nie, maar ek is bly want ons het nogals baie stil maand met die werk saam.

Oor jou ma, dis so cute, ek mis my ma net so baie en wou so graag gehad het sy moet darem my baba sien maar so was dit nou nie bestem nie. Dink dit sal my erg vang AS ek swanger raak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93020 by Lia
Nou nie gemeen dat julle moet trane pik nie, maar ja, dit was vir my 'n spesiale droom.

Hexy, ek het nooit geweet dis wat sy naam beteken nie, dis 'n baie mooi betekenis.

Marie, jy is baie gelukkig. Doen jou ma oor die algemeen sulke goed, want ek oorweeg om ook eerder goedjies te laat maak as om te koop en ek is mos hier in PTA.

Strikkels, ek sien nou eers, ek het jou post ook mis gelees. Waar was jy Vrydag? Het jou gemis.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93002 by marie r
Ok girls. Ek gaan gou gaan. Moet myself reg kry sodat ek dr toe kan gaan.

Chat later weer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92999 by marie r
Anje, jy't my ook sommer nou in trane gehad met jou droom & jou ma. Ek dink sy wil vir jou iets sê. Dit is net my gevoel. Dankie ek waardeer my ma baie. Wens net partykeer sy't in dieselfde dorp gebly as ek. Maar nou ja. PTA is darem nie so ver nie.

Sy kan hoekal nie wag dat ons baba se geslag uitvind nie, want dan kan sy begin om al die goed vir die kamer te maak. Sy't alles vir Eduan se kamer gemaak, van die kot bumper tot blinds en gordyne. Jou name it, alles het sy gemaak. Ek het net die materiaal gekies. So sy het gesê sy wil dit weer hierdie keer doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account