× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #92987 by sexy~hexy
Anje...ek glo verseker in drome...veral as dit voel dit het 'n betekenis. Ek het voor ek swanger was met Jayden gedroom ek het 'n seuntjie wat se naam Jayden is...en ek het net vas geglo daardie droom beteken iets. En viola...daar bevestig die 3D toe dit is 'n seun...en het ons klaar 'n naam gehad - Jayden. En sy naam beteken God has heard...want ek het so gestruggle...ek wou so bitter graag 'n seun gehad het (agv my verhouding met my ma wou ek nie eers 'n dogter gehad het en dieselfde foute met haar maak nie)...en ja, God het my gebede verhoor :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92981 by Goggatjies
Anje - jy laat my sommer 'n traan pik

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92961 by Cornel
Hi Hexy!

Baie sterkte vir more!

En vat dit net rustig jong..........haal diep asem!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92959 by Lia
Girls, my boetie en meisie het Vrydag kom kuier en toe gebly tot Sondag en tussen hulle twee en my man, is daar kos gemaak en skottelgoed gewas. Ek het absoluut niks gedoen nie, gevoel of ek op vakansie is. Hulle is darem wonderlik !!


En toe vergeet ek om julle van my wonderlike droom te vertel. Ek droom dat ek omtrent 14 weke is en dr het bevestig alles gaan goed met baba en ek besluit om op my 1ste baby shopping spree te gaan, maar ek vat my ma saam en oral in die winkel is die blou goedjies die mooiste vir my, maar ek koop pienk. Net 'n klomp klein goedjies gekoop, maar my ma het helfte gekoop. Onthou nou, my ma is al 5 jr oorlede en daar is mos maar net nie iemand soos jou eie ma nie. So nou sit ek en wonder of my ma vir my 'n geheim kom vertel het dat 1) Baba gaan ok wees en 2 ) Dis dalk 'n dogtertjie?? Hehe, ai ons drome darem maar, ek dink dit sou lekker gewees het om my ma in die rondte gehad het. Julle wat nog ma's het, moet hulle baie waardeer !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92947 by Lia
Sjoe, ek werk ‘n rukkie en dan chat julle sommer baie.

Tx Marie, ek hou van jou positiwiteit……..net so btw, ek dink ook so.

Beertjie, weereens baie geluk !! So wanneer gaan jy vir jou 1ste scan? Waar is jy – PTA ? Nee, hoe werk die fopspeen ding?

Hexy, dit doen jou dalk net goed om die dag af te vat van werk na vandag se gehol. En jy is reg, babas kom 1ste. Sterkte met die tref van reëlings.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92940 by Beertjie
Julle almal moet 'n wonderlike dag he..
Ek sal moet in die werk spring, die hond moet ook nog veearts toe gevat word. Sien julle weer.

Sterkte vir more Heksie, ek dink aan julle.

Baie liefde vir almal..
TATA

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92924 by Beertjie
SIT JOU TAS MET BEKOMMERNISSE BY JESUS SE VOETE NEER.
PAK HULLE EEN VIR EEN UIT EN LOS DIT DAAR.
DAN PAK JY NET SY LIEFDE IN JOU TAS EN BEGIN DIE WEEK MET
'N LIED IN JOU HART!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account